LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Blombos Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Richard L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

We really enjoyed the house and everything you need in the house. Very relaxing and quiet weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Blombos Selfsorg
Thank you so much! We are very pleased when our home is enjoyed as much as we do!

Marietjie S
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlik gebly. Baie goed toegerus. Pragtige uitsig. Heerlik gebly. Baie goed toegerus, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Blombos Selfsorg
Baie dankie vir die goeie gradering! Ons streef daarna om gelukkige gaste te hou en hoop dat julle in die toekoms ons weer sal besoek!

Tielman N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en mooi. Baie lekker. Mooi plek. Vuilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Blombos Selfsorg
Baie dankie vir julle! Ons hoop om julle weer te sien!

Veronica M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Great, subjected to the issues raised above. It was good, but a drawback is that there is no shower in the house. The steep, unsecured steps outside next to the braai are also dangerous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Blombos Selfsorg
Thank you for your review! Yes, there is no shower on the top floor inside the house, but the one at the entrance outside is ideal for washing off all the sea sand before going in and is very private and well laid out for a normal shower. We do agree, the stairs are steep, which is why there is a warning sign. I just want to point out the steps are secure; we had a professional come and assess the structure. Thank you so much for staying with us, and we hope to see you again!

René J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Baie lekker, net baie warm. Ja, kort 'n dishwasher en air conditioner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Fantastiese volledige huis met die beste uitsig. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Blombos Selfsorg
Baie dankie!

Nandie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, gemaklik en pragtige uitsig. Ons het heerlik gekuier. Alles was wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Blombos Selfsorg
Baie dankie vir julle!

Frikkie T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very nice and peaceful. Fantastic and we will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Blombos Selfsorg
Thank you very much! And thank you for being such a great guest! Hope to have you again soon!

Willie F
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Bisie lekker gekuier en gerus. Die huis is uiters skoon en gerieflik en het alles wat nodig is en meer. Ligging en uitsig is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Blombos Selfsorg
Baie dankie! As 'n plek mooi skoon is, kuier en slaap 'n mens sommer beter! Dit is vir ons ook baie belangrik.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

33 Erica Drive, Blombos Unit 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdcc33937b7e3d1e3d95d2593065cd4c45158e8c1d0193d60c0918efbef73bae49bdff633272ffa33effab29a35b2c86667d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 33 Erica Drive Blombos Unit 6 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.35733844192 21.409000348935

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang