LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+6

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

BlomHuis word as 'n knus oornagverblyf in Langebaan voorsien, geskik vir tot 2 gaste. Die eenheid is langs die hoofhuis geleë en is ingerig as 'n oopplan-kamer met 'n privaat ingang. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Vir ligte verversings word 'n klein yskas en tee- en koffiemaakgeriewe voorsien. Die eenheid beskik oor 'n TV met internettoegang, wat gaste toelaat om Netflix en Showmax met hul eie gebruikersname en wagwoorde te gebruik. Geen kook- of braaigeriewe is beskikbaar nie, en kamers word nie tydens die verblyf skoongemaak nie.

Parkeerplek word voorsien vir een voertuig direk voor die eenheid.

BlomHuis is gerieflik geleë om Langebaan se aktiwiteite te verken, insluitend wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholf, perdry en bergfietsry. Gaste het ook toegang tot die Weskus Nasionale Park en Club Mykonos Casino.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Deamatra S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief Blomhuis aanbeveel. Alles wat jy wil hê, modern en baie netjies. Privaat, netjies en veilig.
Okt 2026
Moegamad B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. It was amazing. Clean and friendly. Had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Dawie W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek, vars en skoon, alles wat nodig is vir oornag of langer. Bespreking het glad verloop, baie lekker gebly, sal Blomhuis beslis aanbeveel.
Sep 2026
Aleta F
5.0
Puik waarde vir geld. Puik waarde vir geld, baie netjies.
Feb 2026
Faure B
Saam met lewensmaat
5.0
Huislik, als wat ons wou hê in 'n stil omgewing. Baie lekker gebly, moes ongelukkig ry!
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Santi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlomHuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1cb221376baccc1cb50a948ca420ac749639b68efe369986881f618047041b485f552fcddfe39540b10ed77a795897181fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 2 Grand Slam Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.083277562168 18.046896158849
Soek in 'n groter streek