Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blommenberg Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nefie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Blommenberg Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marianna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna S
Enkelreisiger

Verblyf was aangenaam.

Uitstekende ontbyt, en vinnige internet. Die gastehuis is baie goed geleë vir besigheid of oornag vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloudina N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina N
Enkelreisiger

Gerieflik geleë, skoon en vriendelik ontvangs.

Ek sal Blommenberg Guest House aanbeveel vir die detail wat ingesit is om die verblyf aangenaam te maak. Baie dankie vir die heerlike kospakkie wat vir my ingepak is, omdat ek vroeg moes vertrek en nie ontbyt by die gasthuis kon nuttig nie. Ek sal weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met vriende

Kamers is skoon, netjies en prakties.

Alles wat jy nodig het is daar sonder om uitspattig te wees. Dis net jammer dat die TV net OpenView het. Kyk iemand nog daarna?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die tydjie by Blommenberg baie geniet. Alles was baie netjies en skoon. Die diens was ook baie goed.

Blommenberg is 'n puik gastehuis. Diens was uitstekend. Kamer was skoon en baie netjies. Die prys was egter baie hoog en nie bekostigbaar vir pensioenarisse nie. Dit was baie koud en ons beveel elektriese komberse aan. Die los bedmatjies is gevaarlik want dit skuif rond as jy daarop loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salmon S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salmon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf niks buitengewoon nie.

Teleurstellend was dat daar nie vir beurtkrag voorsiening gemaak is nie. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Die personeel was baie vriendelik en gasvry. Die ontbyt was heerlik. Alles was mooi en netjies voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagstop op Clanwilliam.

Blommenberg is 'n heerlike oornagplek of vir 'n langer kuier op die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blommenberg Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe feite wat jy raak gesien het, ons waardeer die kommentaar van ons gaste.
Geseende tyd vir julle.
Nefie en sy mense se groete.

Blommenberg Guest House
Elsie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Pragtige verblyf. Baie skoon.

Ons was 'n groep van 10 en was hartlik verwelkom deur Nita. Sy het dadelik ons in kamers ingedeel. Ontbyt was wonderlik. Gasvryheid uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blommenberg Guest House se terugvoer

Baie dankie Elsie
Julle was n wonderlike groep.

Blommenberg Guest House
Elsie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Beautiful, clean accommodation.

We were a group of 10 and was kindly welcomed by Nita. She sorted the group into rooms very quick. Breakfast was delicious. Will definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blommenberg Guest House se terugvoer

Thank you Elsie, it was an absolute delight having you.

Blommenberg Guest House
Fabian V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian V
Besigheidsreis

Good, clean and friendly service.

Blommenberg has a great breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blommenberg Guest House se terugvoer

Thank you very much for the great review, Fabian

Blommenberg Guest House
Surita P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surita P
Besigheidsreis

Die kuiertjie was baie lekker en die personeel was baie vriendelik.

Die TV-kanale het nie lekker gewerk nie, maar ek vermoed dit was beurtkrag se skuld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Besigheidsreis

Baie netjies en vriendelike gashere.

Skoon, netjies en goed toegegerus. Ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janet R
Saam met vriende

Heerlike verblyf. Lekker kos.

Pragtige, netjiese plek. Lieflike binnehof met die mooiste tuin en swembad. Sentrale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Kamer lekker ruim. Ontbyt uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelik ontvang. Kamer netjies. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemina D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemina D
Enkelreisiger

Mooi plek, gawe gasheer en -vrou, uitstekende ontbyt.

Netjiese kamer met yskas toegerus met drankies, koffie- en teegeriewe, TV met 11 kanale, werkende lugversorging, elektriese komberse, werkstafel met lampie vir rekenaar, genoeg proppe vir laaiers, kluis in die kas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc21937e0232ee68e256c594b7ba2eea14e83d59f2abe85bb620971d9b800a8c1c6cbddb30b8548e4b1f79d98f64415e4247?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Graafwater Road Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.174443279319 18.886664807796
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem