- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekstraat 276, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bloomestate Swellendam is 'n ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n liefde het vir styl, moderne ontwerp, 'n pragtige omgewing en die fynere dinge in die lewe. Dit het 'n ideale ligging in die middel van die Tuinroete in die Wes-Kaap, net 2 ure se ry van Kaapstad af. 'n Hoë vlak van individuele diens en privaatheid word hier gehandhaaf.
Die 7 helder gastekamers is versier in temas en kleure wat met die seisoene en elemente ooreenstem en word gekomplimenteer met elegante meubels, geriewe soos DVD-spelers, iPod-musiekstasies en WiFi, asook gerieflike en suite-badkamers wat aparte baddens en instapstorte het. Al die kamers is ruim en met al die luukse fasiliteite wat reisigers deesdae vereis toegerus.
Franse deure lei na privaatstoepe met puik uitsigte oor die pragtige tuine, rustige dam, verhitte soutwaterswembad en Langeberge.
Daar is ook 'n aparte sitkamer in 'n toegeboude terras waar gaste lekker kan ontspan. Geniet die biblioteek met boeke en musiek en of 'n nagsopie in die byderwetse kroeg. Bederf jouself met gesondheids- of skoonheidsterapie. 'n Heerlike ontbyt word in die hoofgebou bedien. Aandete kan genuttig word in een van die nabygeleë restaurante en borde met peuselhappies is ook beskikbaar op versoek.
Verken Robertson se wynplase, gaan walviskyk en besoek Kaap Agulhas-, De Hoop- en Marloth Natuurreservaat. Doendinge vir buitelugliefhebbers sluit staproetes, gholf, bergfietsritte, perdry, vlotvaarte op die Breederivier, en vlugte met 'n privaat- of mikrovliegtuig in.
Kom ontspan in hierdie sjiek, kleurvolle toevlugsoord.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Calvin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 14
Ligging
- Voortrekstraat 276, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Bloomestate Swellendam het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekstraat 276, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom