Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Branders

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R870 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste gebruik die perseel en alle toerusting op eie risiko en sal nie Etna's Southern Tip (Pty) Ltd of die huiseienaars verantwoordelik hou vir enige verliese of skade tydens verblyf nie.
Gaste verstaan ​​verder dat indien die toegelate aantal gaste (kinders ingesluit) oorskry word of 'n steurnis veroorsaak word deur luidrugtige partytjies te hou, daar van gaste verwag sal word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
Geen raserige partytjies word toegelaat nie.
Geen 21ste verjaarsdae of matriekpartytjies word toegelaat nie.
Slegs die toegelate aantal gaste (kinders ingesluit) word op die perseel toegelaat.
Indien gaste hierdie getal oorskry, sal daar gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
Reg van toegang voorbehou deur bestuur.
Geen onder 21's sonder behoorlike volwasse toesig toegelaat nie.
Maak seker van jou keuse aangesien jy nie van huis kan verander met aankoms nie.
Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
Gebruik die alarmstelsel van die huis/woonstel soos verduidelik in die boekie of deur die agent wanneer jy inklok.
As jou huis troeteldiervriendelik is, moenie dat troeteldiere op enige meubels toegelaat word nie.
Volle betaling moet in Etna se bankrekening reflekteer voordat sleutels oorhandig kan word.
Geen terugbetaling vir verkorte verblyf nie.
Inkloktyd: 14:00 en uitkloktyd 10:00.
Beurtkrag:
Bring asseblief lanterns of ligte saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd14d5fcba6778a8921388cace23f1bfed5fd88d5633cbb7d08cb602bfd47e6590960cb3fed1809544b4543eb7fec307bef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Kassiesbaai Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.662860074101 20.232425250401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem