Blou Branders
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 920 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Blou Branders is 'n lieflike vissermanshuis in die kusdorpie Kassiesbaai in Arniston. Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n braai en 'n kombuis. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in.
Die stoep lei na 'n braai-area met 'n pragtige uitsig oor die see. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Let asb. dat hierdie huisie in die multi-kulturele vissersgemeenskap is en nie aan die hotel se kant is nie.
Arniston spog met lang, ongerepte strande, sonnige weer, kleurvolle en geurige fynbos, walvisse, dolfyne, seevoëls en 'n kristalhelder, blou see. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, fietsry, swem en visvang in.
Slaapplek
’n Bespreking by Blou Branders sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 173
Jaar gelys 6
Ligging
- Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Blou Branders het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom