Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Windpomp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Blou Windpomp
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christa D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christa D

Vir rokers kan dit werk, beslis nie vir my nie.

Ontvangs deur was vriendelik, maar die plek ruik verskriklik na rook, kon dit nie vir nog 'n nag uitstaan nie. Moes op kort kennisgewing 'n ander plek soek in Fraserburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maralize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize D
Gesin met tieners

Heerlik.

Heerlik daar gebly. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Pauline en Hennie, was uitstekend. Alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Ons het baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koenslocksmiths M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koenslocksmiths M
Besigheidsreis

Fantasties netjies en baie skoon.

Fantastiese plek vir so 'n klein dorpie. Die werkers sê dit was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R
Saam met vriende

Lovely accommodation with all you need.

We stayed for 2 nights and really enjoyed it. The host even offered us free firewood for braaing. I can really recommend this place to stay in Fraserburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw En Antonette E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louw En Antonette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein dorpie atmosfeer.

Heerlike warm stort. Huisie goed toegerus vir oornagreisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene E
Gesin met tieners

Was wonderlik.

Hulle is wonderlike mense en maak 'n mens so welkom en tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Friendly owners, good food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Du Toit P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit P
Gesin met klein kinders

Skoon, gerieflik met vriendelike ontvangs van die platteland, baie dankie, julle was tops.

Baie gerieflike eenheid met alles beskikbaar en byderhand, skoon en gerieflik met goeie voorsieninging vir beurtkrag. Baie dankie, dit was goeie, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ethel V
Saam met vriende

Vriendelike eienaars. Lekker gelag, dit was die moeite werd.

Ons was baie gemaklik. Die rustigheid - mens kon lekker rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blou Windpomp se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Was lekker om julle te ontvang. Sien uit na volgende kuier.

Blou Windpomp
Ronnie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf en aangename gashere.

Ons het lekker gekuier by Hennie en Pauline (en die bokke!). Hennie het ons ook die dorp gewys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann H
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik en gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blou Windpomp se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering. Julle is welkom om weer te kom.

Blou Windpomp
Medee D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Medee D
Gesin met klein kinders

Awesome.

Ons het laat daar aangekom en Hennie het ons baie mooi gehelp. Ons het die lekkerste blyplek gehad. Daar was tot 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Voldoende lig gewees met loadshedding. Ons het 'n lekker ietsie gaan drink in Hennie se WP Bar. Ek sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blou Windpomp se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering. Kom kuier gerus weer.

Blou Windpomp
Marian R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marian R

Ons is baie gasvry ontvang, die plekkie was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Dit was 'n baie koue naweek in Fraserburg, die elektriese komberse was dus 'n wenner. Die badkamer was ruim en die water warm, ons sou egter aanbeveel dat hulle die wasmasjien vervang met 'n tuimeldroër, mens was nie sommer tydens 'n kort vakansie nie en veral nie tydens 'n naweek weg nie, die nat handdoeke is egter altyd 'n probleem in die winter. Die kombuisie met braaihoekie is baie klein, sal beter wees in die somer as 'n mens die buitebraai en ook die buitetafeltjies kan gebruik. Die stoepie en tuintjie is pragtig versorg en 'n lus vir die oog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5647ea45e281acb3883550d048281e90e58a2fdb99e44241c9c8c05cb23aea7be161e03eac0fe344f15822fd3e7a07e7fa0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 26 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.913377334296 21.511201239726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem