Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 1601

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 649

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Blouberg Heights 1601
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mercia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia S
Saam met vriende

Onbeskryflik.

Baie vriendelike host wat uit haar pad gegaan het om vir ons te wag met laat inklok. Woonstel is perfek geleë, naby aan alles. Enigste ding wat bietjie nie lekker was nie, is die kamer met beddens voetend aan mekaar. Ons vriende moes matrasse skuif na die sitkamer, omdat die wind ingekom het by die kamer se venster. Verder was dit netjies, perfek en baie mooi en modern. Matrasse en kussings van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastasia P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia P

Baie lekker huis!

Mooi en netjiese woonstel met die mooiste uitsig oor die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3708996f7382322018158ed83f6e0511ef344af3349d87f55d5d7f274a7f5b27645abc767b7f0992671d0fd710711eb8c6c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.794997 18.462398
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem