Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 1608

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Blouberg Heights 1608
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elize R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R
Gesin met tieners

Great.

Die uitsig was mooi! Die plek was skoon maar kort vir seker bietjie "maintenance" met verf, wasbak vassit, kamer kas rakke vassit. Verder was alles mooi en alles het gewerk. Die wasmasjien en tuimble droeer was ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Besonderse mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Besigheidsreis

Puik!

Sjoe! Hierdie was 'n puik plek! Uitstekend! Baie dankie dat ons by jul plek kon oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rm V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rm V
Gesin met klein kinders

Fantastic view. Very neat and beautiful.

We enjoyed our stay very much, loved the view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Hi Rene, thank you so much for booking with us. We are happy that you enjoyed your stay and the services provided by us. Wishing you a wonderful 2023.

Blouberg Heights 1608
Denise R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise R
Gesin met klein kinders

Awesome place with stunning views.

Beautiful apartment with amazing views. Not for those afraid of heights though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Hi Denise,

Thank you very much for your review.

We are delighted that you had an enjoyable experience and could take in the views.

We hope to welcome you back in the near future.

The HostAgents Team.

Blouberg Heights 1608
Gareth P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view was breathtaking. Clean, comfortable and simply worth doing again.

We really enjoyed our stay at the Blouberg Heights 1608. An amazing view with such a clean apartment. The agent that assisted us was friendly and very helpful. All round great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Hi Gareth, thank you very much for your review and star grading. We are delighted that you had an enjoyable experience and could take in the views. We will pass on the compliments to Cecilia who assisted you during your stay. We hope to welcome you back in the near future. The HostAgents Team.

Blouberg Heights 1608
Kabelo N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo N
Saam met vriende

Extra ordinary.

Watching the sunrise and sunset from 16th floor. What a lovely view of Table Mountain and Robben Island. That view gives you that feeling of Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Hi Kabelo, thank you so much for your feedback and review. We are super happy that you had a good stay and could truly experience Cape Town with the beautiful views from Blouberg Heights 1608. We look forward to welcoming you back on your next trip to Cape Town.

Blouberg Heights 1608
Cardele S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cardele S

Ongelooflike uitsig, gawe gasvrou, lieflike ligging.

Die hoogtepunt van ons vakansie! Geriewe van hoogstaande gehalte. Veilige staproete langs die strand. Veilige verblyf en parkering. Vriendelike ontvangs. Vullis op strande word daagliks opgetel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Hi Cardele, baie dankie vir die goeie terugvoer, en ons is vreeslik bly dat julle 'n heerlike vakansie gehad het by Blouberg Heights 1608. Sien uit daarna dat julle vinnig weer kom kuier en 'n stappie langs die see kan kom geniet.

Blouberg Heights 1608
Thea P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Hi Thea, baie dankie vir die goeie resensie en gradering. Ons is verjeug dat julle lekker gebly het en ons sien uit daarna om julle in toekoms weer terug te verwelkom.

Blouberg Heights 1608
Zoleka B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoleka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect.

See stars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Hi Zoleka, thank you very much for taking the time to review Blouberg Heights 1608. We appreciate your feedback and rating and cannot wait to welcome you back on your next stay.

Blouberg Heights 1608
Letitia V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V

Heerlike eenheid met uitstekende uitsig en ligging.

Kyk asb. na stort - nie goeie waterdruk nie en uitlaat mag dalk verstop wees. Ekstra komberse in eenheid sal waardeer word. Asook met die reën en wind die week syfer daar water deur die vensters en voordeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Hi Letita, baie dankie dat jy die items onder ons aandag gebring het, ons waardeer die terugvoer. Dit het ons in staat gestel om die probleme op te los na julle vertrek, en Blouberg Heights 1608 weer in top kondisie te kry. Ons sien uit om julle in toekoms weer terug te verwelkom.

Blouberg Heights 1608
Nelia M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M
Gesin met klein kinders

Fantasties sal weer bespreek.

Wonderlike uitsig, wooneenheid en dié regte ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Hi Nelia, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is vreeslik bly dat julle so lekker gebly het en die wonderlike uitsig geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Blouberg Heights 1608.

Blouberg Heights 1608
Anita C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Gesin met tieners

Asemrowend mooi!

Die woonstel is smaakvol gemeubileerd. Pragtig netjies. Ongelooflike uitsigte na albei kante. Die dame wat ons gehelp het is behulpsaam . Sal weer en weer besoek. Dit het gevoel soos huis weg van die huis af. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P
Gesin met klein kinders

Hemelse uitsig oor Tafelberg, Robben Eiland en die see.

Die woonstel is baie goed toegerus, en dit is geleë in ñ veilige deel van Bloubergstrand. Die sekuriteit is van uitstaande gehalte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy sal die ligging en uitsig moeilik kan verbeter!

Dit is ons tweede besoek aan Blouberg Heights 1608 hierdie jaar, en ons is nie teleurgesteld nie - praktiese woonstel met al die geriewe wat jy verlang. Baie sentraal geleë vir ons gerief, en al die aktiwiteite wat ons geniet is maklik bereikbaar - dit gaan moeilik wees om 'n ander woonstel te kry wat gaan voldoen aan wat ons hier gewoond geraak het. Die enigste klagte wat ek kan opper is dat die vensterrame en voordeur nie dig sluit, en as die wind waai (soos hy maar in die Kaap kan) raak dit steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Beste Ben,

Dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te stuur. Ons waardeer u terugvoer. Dit help ons om kwaliteit en diens te verbeter.

Ons het die kwessie intussen aangespreek.

Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete
Blouberg Heights 1608

Blouberg Heights 1608
Ben B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig - sal nie beter kry nie!

Kan nie wag vir die volgende besoek - geen kritiek te lewer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

Beste Ben,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is bly jy het jou verblyf geniet!

On hoop om jou terug te verwelkom om weer 'n goeie ervaring te hê.

Groete,
Blouberg Heights 1608

Blouberg Heights 1608
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pdv N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pdv N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig - net nie aan te bevele vir diegene wat enigsins hoogtevrees het nie.

Die verbyf was baie aangenaam - die grootste negatief is dat mens ‘n deposito (breakage) moet betaal. Ek sukkel nou al van die 25 ste Junie om dit terug te kry. Dit beteken ek sal nie weer die akkommodasie gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharne C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best view of Table Mountain.

The apartment was neat, clean and well furnished. Would gladly stay there again and would recommend it to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste uitsig op Tafelberg.

Die woonstel was netjies, skoon en goed gemeubileerd. Sal graag weer daar bly en sal dit aanbeveel aan enigiemand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon eenheid met alle geriewe wat 'n mens nodig het. Uitsig fantasties. Sal definitief aanbeveel.

Het ons verblyf by Blouberg Heights baie geniet. Die eenheid was pragtig skoon en toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n welverdiende breuk. Die uitsig van die woonstel af is asemrowend. Parkering was veilig en ons sal definitief dit aanbeveel .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Heights 1608 se terugvoer

We appreciate the time you have taken to share your experience with us.

We are glad to hear that your experience with us was left with good expectations. I would like to thank you for your positive feedback, and we hope to welcome you back again!

Blouberg Heights 1608
Pieter V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met vriende

Indien jy 'n panoramiese uitsig wil hê oor die see en op Tafelberg, is Blouberg Heights 1608 dié plek vir jou.

Wat 'n pragtige woonstel met 'n ongelooflike uitsig oor die Moederstad, en met Bloubergstrand se branders wat hier onder jou oor die rotse klots. Ons kon vir ure by die venster uitstaar, alhoewel my maag 'n paar draaie gegee het, want sjoe, dit is 'n bietjie hoog. As daar nou een ding was wat ek baie geniet het, was dit die uitsig vanuit die stort en die reuk van die die vars see-lug wat by die venster ingespoel het. Dit het vir my gevoel ek is op vakansie. Baie dankie, dit was voorwaar 'n ervaring en 'n goeie een daarby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 1608, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAptXG480qT26yOogsnh44lku9AAxB3LwDi6GgbupZGrDCOuQCCR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Sir David Baird Drive Blouberg Heights 1608 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.802882826263 18.462433635711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem