Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir Blouberg Rest
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ralton D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good. I just didn't read the full description.

It was lovely. We even enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Lekkerste vakansie ooit, veilig, netjies en baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dala W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Dala W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was letterlik net vir oornag, maar my kar het gebreek en alhoewel ek dit vir eienaar vertel het was daar geen verdere belangstelling oor het ons reggekom, hoe het ons by hom uitgekom, het ek iemand gekry om die kar reg te maak nie.

Gelukkig ken ek die area so ons kon loop na waar ons wou, en het vriende daar wat ons kon help, maar as dit buitelanders is, sal mens dink jy kry hulp. Die kamer grens letterlik aan die eienaars se sitkamer, met 'n deur wat deurloop na die sitkamer, so mens hoor elke woord wat hulle gesels, tot laat in die nag. Die skuifdeur sluit nie, en ek is 'n grafiese ontwerper en het my Apple Mac by my gehad, wat beteken ek het dit oral saamgedra want jy kan nie die eenheid sluit nie en alhoewel die eienaar sê dis veilig, het ek 30 jaar in die omgewing gebly en weet hulle breek oral in. Ons het gaan uiteet en so 9 uur die aand teruggekom, net om te ontdek daar is geen toiletpapier nie. Ons moes gaan klop het en vra vir dit. Klein detail soos mini shampoos en seep en toilet spray is afwesig. Sal definitief nie teruggaan soontoe nie. Daar is ook persoonlike items van die eienaars in die hangkaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Rest se terugvoer

Dankie vir die resensie Dala maar ek voel graag ek wil hierop reageer. My man het jou gevra of julle reggekom het oor die motor en julle het geantwoord dat als reg is, julle het vriende met wie julle gaan uiteet.

Ons was die aand van julle oornag nie eers tuis nie. Ons is 18h00 hier weg en het direk tuis gekom na 10 uur en dadelik gaan slaap- so die laatnag geselsery is nie die waarheid nie. Aangaande jou probleem met die persoonlike items in die kas- dis komberse en beddegoed vir die kamer - die kamer het 12 kaste- waarvan 10 leeg staan. Ons vra onverskoning oor die toilet paper en het vir jou n bottel wyn aangebied. Ek is ook dankbaar dat jy so bly is oor die skoon netjiese kamer, die geriewe sonder enige beurtkrag. Ongelukkig kan ons nie meer shampoo aanbied nie want dit gaan aanmekaar met ander gaste huistoe. Goeie week verder en dankie dat jy Blouberg Rest gekies het.
Groete Adele

Blouberg Rest
Samantha H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, comfortable stay.

Blouberg Rest was surely what I needed to enjoy my birthday with my partner and child. Kind hospitality and so caring. The place is very clean. I would surely want to go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Rest se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay with us.

Blouberg Rest
Michayla M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michayla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was amazing.

Hospitality was amazing with very polite owners. Looking forward to going again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gunter P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gunter P

Baie lekker.

Akkommodasie is netjies en diens is puik. Astro was sommer tuis en dit was gerusstellend vir my om te weet my viervoetkind is veilig en geniet homself. Julle sal my weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blouberg Rest se terugvoer

Baie dankie dat jy ons bly plekkie geniet het.

Blouberg Rest
Monica M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit weer nie!

Dis vuil en deurmekaar as jy by die agterste tuinhekkie instap om na die woontel te gaan, of eerder kamer. Daar is net 'n deur wat die akkommodasie van die eienaar se huis skei, so mens hoor heeltyd hoe hulle praat en hoe die TV speel. Daar is nie veilige parkering nie en jou voertuig staan in die straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en veilige omgewing.

Adele en Andrew is baie gasvry, tot aangebied om na ons hondjie te kyk toe ons restaurant toe is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucius V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon!

Baie goeie akkommodasie. Ons het sommer nog 'n dag aangebly. Puik stort! Geen beurtkrag! Adele en Andrew is vriendelike en gasvrye mense. Ek beveel hierdie verblyf met 'n groot gerustheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie netjies en smaakvol.

Pragtige tuin. Stil woonbuurt met strand baie naby, asook restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Good value and very nice accommodation but could have a TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia A

It was a nice, peaceful and relaxed atmosphere where you could just unwind and relax from the daily busy lifestyle.

They have a swimming pool and also a braai area where you could just have fun. And everything was very clean and tidy. I would recommend anyone to choose this place for a nice break away from our daily busy schedules. I will go visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tintagel-weg 13, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA667ce5aedf7aca5e16889ac4351a26cb9eaf6d33753f5b59d03ee57b089a9f4f2797cef23282bf33ee5199d235009b2a9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 13 Tintagel Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.811208395055 18.476077623212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem