Blouberg Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Ralton D - Feb 2024
Algehele gradering
It was good. I just didn't read the full description.
Jannie K - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Dala W - Sep 2023
Algehele gradering
Was letterlik net vir oornag, maar my kar het gebreek en alhoewel ek dit vir eienaar vertel het was daar geen verdere belangstelling oor het ons reggekom, hoe het ons by hom uitgekom, het ek iemand gekry om die kar reg te maak nie.
Lees meerBlouberg Rest se terugvoer
Dankie vir die resensie Dala maar ek voel graag ek wil hierop reageer. My man het jou gevra of julle reggekom het oor die motor en julle het geantwoord dat als reg is, julle het vriende met wie julle gaan uiteet.
Ons was die aand van julle oornag nie eers tuis nie. Ons is 18h00 hier weg en het direk tuis gekom na 10 uur en dadelik gaan slaap- so die laatnag geselsery is nie die waarheid nie. Aangaande jou probleem met die persoonlike items in die kas- dis komberse en beddegoed vir die kamer - die kamer het 12 kaste- waarvan 10 leeg staan. Ons vra onverskoning oor die toilet paper en het vir jou n bottel wyn aangebied. Ek is ook dankbaar dat jy so bly is oor die skoon netjiese kamer, die geriewe sonder enige beurtkrag. Ongelukkig kan ons nie meer shampoo aanbied nie want dit gaan aanmekaar met ander gaste huistoe. Goeie week verder en dankie dat jy Blouberg Rest gekies het.
Groete Adele
Samantha H - Jul 2023
Algehele gradering
Relaxing, comfortable stay.
Blouberg Rest se terugvoer
I am so glad you enjoyed your stay with us.
Michayla M - Jul 2023
Algehele gradering
Stay was amazing.
Gunter P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Blouberg Rest se terugvoer
Baie dankie dat jy ons bly plekkie geniet het.
Monica M - Jun 2023
Algehele gradering
Nooit weer nie!
Hans G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie stil en veilige omgewing.
Lucius V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon!
Elmarie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles baie netjies en smaakvol.
Jacques H - Des 2022
Algehele gradering
Very nice.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Felicia A - Des 2022
Algehele gradering
It was a nice, peaceful and relaxed atmosphere where you could just unwind and relax from the daily busy lifestyle.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tintagel-weg 13, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom