10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Feb 2020 tot 27 Feb 2020.
Bloubergrant Akkommodasie by Blouberg Studios | LekkeSlaap
+31
+31

Blouberg Studios

  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R595 R536 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 42, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Blouberg Studios is in Blouberg geleë en is slegs ’n kort entjie se stap van die strand af. Die ligging is ideaal vir besoekers wat Kaapstad wil verken én vakansiegangers wat net lekker in die son wil ontspan. Alhoewel die ateljees nie ’n uitsig het nie, bied die strand ’n pragtige uitsig op Tafelberg.

Daar is 3 tuinwoonstelletjies wat ten volle toegerus is, en 1 ateljeewoonstel op die boonste verdieping. Elke tuinwoonstelletjie het sy eie ommuurde tuintjie met stoepmeubels en braaigeriewe. En elke ten volle toegeruste kombuisie het 'n ontbythoekie en 'n yskas.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel met 'n sekuriteitswag in die aand. Gaste is welkom om buite in die tuinarea en op die balkon te rook. Kamers word een keer per week skoongemaak.

Die MyCiTi-busdiens is lekker naby wat gaste na die plaaslike winkels, restaurante en V&A Waterfront kan neem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Blouberg Studios
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Dolfynrylaan 42, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R595
Vanaf R536
per nag (plek vir 2)
Spesiale Aanbod 10% af
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Feb 2020 tot 27 Feb 2020.
was R595
Vanaf R536
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R595
Vanaf R536
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 42, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNmJiOTQyLTlhNmUtNDNhYi05NzFiLTAzNTg1NTU0NDhlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R595, nou Vanaf R536  per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 42 Dolphin Drive Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.81439384517 18.47472846508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za