Bloubergstrand Lodge
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birkenheadweg 41, Table View, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 750R1 313 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Die area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg.
Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers met privaat badkamers. Die leefarea het 'n slaapbank vir 'n ekstra kind. Die oopplan-leefarea bied ook 'n kombuis wat goed toegerus is, sitarea, eetarea en pool-tafel. Die leefarea lei na die patio met 'n groot sonverhitte swembad. Daar is veilige parkeerplek.
Elke gastekamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook kasruimte, 'n lessenaar, stoel, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.
Geen partytjies, harde musiek of geraas word toegelaat nie. Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Birkenheadweg 41, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bloubergstrand Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birkenheadweg 41, Table View, 7441, Wes-Kaap