Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blougans B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Blougans B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hester D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mal oor Gansbaai. Mense is so vriendelik en laat jou dadelik tuis voel.

Gansbaai is 'n bekoorlike dorp, mees awesome en vriendelike mense. Ons verblyf by Blougans B&B was puik, heerlike onbyt. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renaye P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renaye P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Delicious breakfast and very friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasheer en vrou het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Baie gerieflik, skoon en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Blougans B&B
Hilary V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lovely hosts. Lovely breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en skoon.

Die enigste negatiewe opmerking is dat die DSTV sentraal beheer word en terwyl ons nog 'n program geniet die kanaal net verander word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees onbeskofte ontvangs nog ooit.

Eet ontbyt aan een tafel met ander gaste. Vrou het ons nie eens verwelkom nie. Sy het net die volgende gesê: Waar het jy gestop? Jy skuld my R550 en moet kontant wees. Geen kaartmasjien. Ek maak Engelse ontbyt, het jy 'n problem daarmee? Gelukkig was die kamer baie netjies, anders het ons net daar omgedraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

In die eerste plek ons het parker areas waar ons gaste gratis kan parker en ons wil dit vir hulle so gemaklik moontlik maak om so na as moontlik aan hulle kamer te parkeer. Ons het nog nooit ander gaste gehad wat skaam is om voor mekaar te sit en eet nie en gewoontlik sit hulle tot 2 ure om die ontbyt tafel en gesels met mekaar. Maar ongelukkig klink dit nie of Meneer Dreyer met enige iets tevrede is nie. As ons in die vervolg weer N Mnr Johan Dreyer person se navraag vir verblyf kry sal ek dit maar net eenvoudig weier want vir onbeskofte mense het ons nie tyd nie ons is n baie gemaklike familie saam.

Blougans B&B
C.w.l. Kooring H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
C.w.l. Kooring H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wij hebben het heel prettig gehad.

Wij, een senior echtpaar uit Nederland, hebben 4 dagen gelogeerd in Blougans B&B. Goede kamer met prima bedden, top ontbijt. Blougans B&B is zijn prijs dik waard!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Baie dankie Meneer Kooring Ons is bly u het lekker gebly en hoop om u weer te sien.

Blougans B&B
Liana H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon, huislik, gasvry, fantasties!

Wonderlike, gasvrye verblyf in huislike atmosfeer. Gasheer en gasvrou gee persoonlike aandag en gaan uit hul pad om gaste welkom te laat voel. Alles is silwerskoon en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Baie Dankie en ons het julle geniet as gaste

Blougans B&B
Louise W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het met vriendelike en gasvrye diens van die eienaars!

Die kamers is baie gerieflik en netjies, al die basiese goed is daar. Die ontbyt was van goeie gehalte, en die eienaars baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar, ons probeer om altyd ons gaste tevrede te stel. Hoop om julle weer eendag te verwelkom

Groete,
Lorette

Blougans B&B
Wendy K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Gasheer en -vrou baie vriendelik en was behulpsaam a.g.v. dubbele bespreking. Moes die eerste nag in 'n ander gastehuis tuisgaan. Baie netjies en ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Baie dankie Wendy. Ek probeer my uiterste bes om my gaste tevrede te stel. Hoop om julle eendag weer te sien. Groete. Lorette

Blougans B&B
Frikkie K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Frikkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak, het nie in gastehuis geslaap a.g.v oorbespreking.

Swak, betaal prys maar kry net slaapplek in huis oorkant die straat van gastehuis. Sal dit vir niemand aanbeveel nie, en dis swak van die gastehuis nadat ek die Woensdag reeds geskakel het en in Oktober 2016 bespreek het en dan so behandel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Dit is baie jammer en met opregte spyt dat julle so voel. Gelukkig is julle die eerste gaste wat so deur my behandel is, maar ek het darem gesorg dat julle slaapplek het vir die nag en Mnr Kotze het die aand, toe julle ingekom het, vir my gesê hy gee nie om nie hy soek net 'n plekkie om sy kop neer te sit. Mev Kotze het die volgende oggend om 05:00 vir my gesê dat hulle baie lekker geslaap het.

Blougans B&B
Tersia W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het verskriklik lekker gebly in Blougans! Dit was skoon, netjies, gerieflik en Lorette is 'n dierbare gasvrou! Sal dit definitief aanbeveel. Kan nie wag om weer te gaan nie. 'n Pragtige B&B in die mooiste area ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Baie dankie Tersia.

Blougans B&B
Czar S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Czar S
Gesin met klein kinders

Good value for money.

The accommodation was fantastic. It was wonderful to have airconditioning. The place was comfortable and very clean and we were offered an excellent breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Thank you Czar, hope to see you in the future again.

Blougans B&B
Amanda V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Dit is nou waarde vir geld. Ons het elke oggend 'n vriendelike gasvrou gehad wat self ontbyt gemaak het vir elke gas soos hy dit graag wou hê. Die ontbyt was fantasties. Die verblyf is uitstekend, daar is lugversorging in die kamer, DStv, 'n kroeg sowel as 'n spa wat jy kan gebruik. Ek het baie lekker hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer was baie joviaal. Keurige kamer.

Ons verkies meer selfsorg-eenheid en nie net 'n enkelkamer wat min spasie het nie. Die ligging is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Baie dankie Rina. Jammer jy is ontevrede oor die enkel kamer, maar al ons kamers is dubbel kamers party net groter as ander. Hoop om julle eendag weer te sien en n groter kamer te gee. Lorette

Blougans B&B
Benita V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita V

Lekker ruim en skoon kamers, maar nie algeheel tevrede nie.

Ons het baie lekker gebly, maar ek is nie baie gelukkig daarmee dat ons die Saterdagaand in die eienaars se kamer moes slaap nie. Daar was 'n dubbelbespreking en toe moes ek en my dogter trek.Ek voel dat die ander mense weggewys moes word of dat daar vir ons ander verblyf moes verkry word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Jammer oor wat gebeur het maar toe ek jou die aand gevra het het jy vir my gesê jy en jou dogter is gewoond om te trek van een plek na n ander en dat dit nie saak maak nie. Hoop om julle eendag weer te sien en sal vergoed vir die ongerief wat julle moes deur gaan. Lorette

Blougans B&B
Andre T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Gesin met klein kinders

Tops!

Alles was op standaard met uitstekende diens. 100% tevrede. As die borrelbad se water kon verhit, sou ek dit 110% gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Jammer oor die borrelbad se water wat koud was, maar dit vat 4 ure om warm te word. Hoop om julle eendag weer te sien. Lorette

Blougans B&B
John M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, baie goeie diens .. .geen klagtes nie. Eienaars baie gasvry en vriendelik.

Die gastehuis bied als wat 'n mens wil hê teen 'n billike tarief. Sal weer daar oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Gesin met klein kinders

Wonderlik gasvry.

Ons het heerlik gekuier. Die kamers was gerieflik en die gasvryheid was wonderlik. Sal weer by Blougans B&B oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blougans B&B se terugvoer

Baie dankie, waardeer u weergawe van ons gaste huis, prober altyd die beste vir my gaste doen. U is baie welkom om terug te kom. Lorette

Blougans B&B
Henriëtte S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriëtte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en aangenaam. Die ontbyt was heerlik!

Blougans het 'n pragtige uitsig. Dit sou heerlik gewees het om op die balkon te sit met 'n drankie en die uitsig geniet, maar helaas het die weer nie saamgespeel nie. Die gastehuis het 'n baie huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oelie O - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Oelie O
Enkelreisiger

Boeregasvryheid!

Heerlik grbly in skkon en hartlike omgewing met tradisionele boere vriendelikheid wat uit hulle pad gegaan het om my te help.....Baie dankie!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blougansstraat 17, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnnr5ZF7yExe6F3Ey3f2SxDkSetX69g9zlzhAiFhC5JqMstCzv3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 17 Blougans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571249213072 19.351987838745