Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Dolphin Guest Suite

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Blue Dolphin Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liesl W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons lekkerste vakansie ooit! Nie eers die reën kon dit bederf nie.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die eienaars het ongelooflik baie moeite gedoen om seker te maak dat 'n mens alles en nog meer het. Hulle leiding oor besienswaardighede, dinge om te doen wat nie op brosjures aangetref word nie, het dit ons beste vakansie ooit gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

It was the best place we have ever stayed. Nice and quiet and is home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Enkelreisiger

Fantasties.

Puik plek, rustig en goeie ligging. Puik mense om by te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustige omgewing.

Het aan ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradise!

Baie netjies en skoon. Linda en Klaus is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige vakansie wil gaan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ervaring.

Die eenheid het alles wat nodig is en is pragtig skoon. Goed geleë en waarde vir geld. Klaus en Linda is baie vriendelike gasheer en gasvrou. Ons kan Blue Dolphin aanbeveel indien jy die deel van ons land wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte "home away from home".

Die perfekte selfsorg-eenheid indien jy Knysna of omliggende gebiede wil verken. Baie netjies en veilig, met die beste gasvrou wat ons al gehad het. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel, veral tydens die Oesterfees. Die eenheid is toegerus met alles wat jy moontlik nodig sal hê, en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer

Baie Dankie Jessica en Leroy, ons is bly dat Julle lekker hier by ons gekuier het en dat Julle die Oesterfees geniet het. Ons hoop dat ons weer vir Julle hier by Blue Dolphin kan verwelkom.

Groete
Linda en Klaus

Blue Dolphin Guest Suite
Gabrielle A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en alles was puik.

Lieflike plek waar ons vir drie nagte gebly het. Klaus en Linda is ongelooflike gashere. Baie goed toegeruste en skoon blyplek met alles wat jy nodig het. Pragtige boomryke deel. Ons sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer

Baie Dankie Gabrielle,
Dit was wonderlik om julle te leer ken. Ons hoop dat ons sommer gou weer vir Julle kan terug verwelkom in Brenton on Sea.
Groete,
Linda en Klaus

Blue Dolphin Guest Suite
Linelle H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Eienaars Linda en Klaus baie aangename mense. Uiters netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer

Dear Linelle
Thank You for your review.
All the best with your ventures for the coming year and we hope to see you in the Brenton's again soon.
Kind Regards,
Lin and Klaus

Blue Dolphin Guest Suite
Derene B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Derene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en vriendelike omgewing.

Brenton on Sea is 'n pragtige, rustige area en ek sal vir seker teruggaan. Gemeenskap is vriendelik. Ek beveel dit ten sterkste aan vir natuurliefhebbers of self al wil jy vir 'n naweek van alle beweging rondom jou vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer

Hi Derene,
We are so pleased that you enjoyed your first visit to Brenton on Sea and managed to do so much in your short visit.
Take care and we hope we can welcome you back another time.
Kind Regards,
Lin and Klaus

Blue Dolphin Guest Suite
Maxie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, rustige, hoor en sien die see verblyf.

Linda en Klaus is vriendelike en behulpsame mense wat jou werklik tuis laat voel. Hulle het 'n ongelooflike kennis van die omgewing. Die woonstel is goed ingerig met alles wat jy benodig. As jy op die stoep sit kan jy die see sien en ook hoor. Is in 'n baie rustige omgewing geleë. Dankie Linda en Klaus, ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer

Goeiedag Maxie,

Ons is so bly dat julle lekker hier by ons gekuier het. Ons hoop dat ons julle weer kan verwelkom.

Groete,
Linda en Klaus

Blue Dolphin Guest Suite
Monique M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik, net iets om te beleef.

Dit is 'n plek wat enige iemand wat wil weg kom van elke dag se gejaag van die lewe na 'n rustige plekkie toe. Julle sal nie 'n fout maak nie. Ek sal enige tyd weer terugkom, dit was bitter lekker daar gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer

Beste Monigue en Faan,

Ons is so bly dat julle so lekker by ons gekuier het. Hoop ons sien julle gou weer in Brenton.

Groete,
Lin en Klaus

Blue Dolphin Guest Suite
Piet K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, net wat ons nodig gehad het.

Dit was die eerste keer wat ons by Brenton was. Ons het die stilte, veiligheid, asook die asemrowende skoonheid van die natuur geniet. Linda en Klaus is besondere mense wat ons baie tuis laat voel het. Ons sal beslis weer by hulle eenheid tuisgaan volgende keer as ons die area besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer

Hello Piet en Julie, ons is baie bly dat Julle lekker gekuier het en die omgeving so geniet het. Julle is baie welkom om weer te kuier.

Groete,
Linda en Klaus

Blue Dolphin Guest Suite
Johannes V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Ons het 'n baie lekker vakansie gehad. Gashere is baie vriendelik en behulpsaam! Sal Blue Dolphin definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer

Hi Johannes and Lynette,

It was such a pleasure to host you as guests. It is always so pleasing to see guests making themselves at home and enjoying the beautiful area which we call home. We hope that we can welcome you back to Brenton on Sea again soon.

Take care,
Lin and Klaus

Blue Dolphin Guest Suite
Shaun V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Blue Dolphin sal ons vir seker weer sien! Dis pragtig, netjies, gemaklik en veilig. Linda en Klaus is vreeslike vriendelike mense, en baie behulpsaam! Baie naby aan die Fishermans Walk staproete wat lei na 'n pragtige privaat strandjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabby V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabby V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies.

Ons het vir 8 dae gedurende Desember 2017 by Blue Dolphin Guest Flat gebly. Dit het alles gehad wat ons sou benodig en nog meer. Linda en Klaus het ons baie welkom laat voel en was baie gasvry. Ons is spyt dat ons net vir 8 dae daar was, ons kon behoorlik ontspan in die pragtige area en die oulike, ruim woonstel. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige paartjie wat wil wegkom van die stad se gejaag, daar sal jy net rustigheid hê en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer

Dear Gabby and Neil,

Thank you so much for your kind words and review. It was such a pleasure to have you stay with us. Since your stay, we have made a few small changes to add to the guest experience so we do hope it won't be too long before we can welcome you back.

Regards,
Lin and Klaus

Blue Dolphin Guest Suite
Scherrit K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Scherrit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, netjies, smaakvol, goed opgepas, modern en ekonomies.

Hierdie woonstel is oor die algemeen van uitstekende waarde. Die toegang na parkering vir laai van bagasie is egter ongelukkig moeilik vanweë klein maneuver-spasie. Meer hake of relings vir handdoeke ens. sal van waarde wees. Indien TV belangrik is, is dit nodig om vooraf seker te maak van die beskikbare, nodige kanale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemari G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Dit was 'n vreeslike lekker naweek by die see. Woonstel is so naby aan restaurante en die see met pragtige wit strande. Dis 'n rustige cul-de-sac. Klaus en Linda is vreeslike aangename en gasvrye mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Twane' S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twane' S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Baie netjies, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Resa C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Resa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, gasvrye oase na lang reis!

Baie dankie Linda en Claus vir die heerlike rustige 5 dae wat ons daar kon bly. Alles is so mooi en skoon. Linda het soveel moeite gedoen om ons op hoogte van sake te hou na die Knysna brande en skenkings wat ons kan saambring. Thanks Linda and Claus and may you be blessed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukie G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaar 'n plesier.

Die gasvrou en gasheer is vreeslik vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soekie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig en netjies.

Sal beslis weer gaan. Baie goeie waarde vir geld. Beslis die beste wat ons nog ervaar het. Vyfster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly by Blue Dolphin Guest Flat.

Die blyplek was netjies en mooi skoon met 'n gemaklike bed en lekker warm beddegoed vir die koel/koue nagte. Linda en Claus is baie gasvry en vriendelik en die verblyf het alles wat 'n mens nodig het. Die tarief is ook baie billik en bekostigbaar. Ons sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André F - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bitou Place 483, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a9fd3eba224423e7985ff77dac30cd3369d5d8ca3c01515830e5ba2cac4a9263d40721bb02f5a9f3b92b7f1577dc9f0bc2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Bitou Place 483 Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.073777269098 23.030444383621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem