LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Fern of Knysna | LekkeSlaap
+53

Blue Fern of Knysna

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Blue Fern of Knysna
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rika V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik en verwelkomend.

Die eienaars het alles in hul vermoë gedoen om ons te akkommodeer, die verblyf was baie skoon en netjies en die etes was baie goed voorgesit. Ons sal weer daar bespreek in die toekoms. Dankie aan Christa en Steven.

Riaan H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Saam met vriende

Fantasties.

Verblyf was absoluut fantasties. Gasheer en gasvrou uitstekend. Niks was te veel moeite nie. Sal definitief weer daar gaan bly.

Blue Fern of Knysna's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Riaan. Ons strewe daarna om dit aangenaam te maak vir ons gaste. Met sulke positiewe terugvoer, voel dit dat ons op die regte pad is. Ons hoop die volgende fiets-wedren bring julle terug na Blue Fern. Groete, Christa en Steven.

Blue Fern of Knysna
Schalk C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons stoutste verwagtinge oortref!

Blue Fern of Knysna's terugvoer

Hallo Schalk, dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is goed om te hoor julle het dit geniet. Ek vertrou ons sien julle gou weer. Groete, Christa en Steven.

Blue Fern of Knysna
Margaret V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Saam met vriende

They might as well change to "The diamond of Knysna"!

Very friendly hosts, I would definitely be going back there next year. The rooms are big with own little patio, fridge and bathroom. The rooms are cleaned everyday and left for you like the day you arrived.

Johann B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Besigheidsreis

Fantasties!

Baie vriendelike en behulpsame mense. Het baie lekker gebly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic!

Very friendly and helpful people. Really an enjoyable stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aubrey L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik waarde vir geld en ons gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Skoon en netjiese verblyf wat saamgaan met lieflike boomryke omgewing. Sal net graag DStv-kanale beskikbaar wou hê. Uitstekende diens, beslis waarde vir geld.

Hanrick S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanrick S
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld!

Blue Fern het uit hulle pad uit gegaan om ons welkom te laat voel en het ook addisionele versoeke van ons met graagte toegestaan. As ons weer in Knysna oorbly sal dit net by Blue Fern of Knysna wees.

Neville S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation in a lovely area with great hosts.

We were welcomed by Steven and Christa and guided to our room and received great service from them. The room and bathroom were immaculately clean and tidy. The morning breakfast was very nice and sufficient. We wil definitely use this accommodation again and will also recommend it to other people.

Darryl B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl B
Gesin met klein kinders

Awesome. Very nice flatlet and such friendly owners.

Will definitely be visiting them again. Thanks so much.

Jakkie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie lekker en rustig. Sou verkies dat daar 'n hek by motor oprit was. Motors staan oop, daar is geen hek nie. Het gesukkel om plek te kry, die kaart se aanwysings is foutief op google maps, en die plek wat op die foto's aangedui word is nie dieselfde as waarin ons gebly het nie.

was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunvalley-rylaan 37, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGw2loWHKgCEv1AkYFcXKQAvAHcEwHYcGVrCQNXYAP3rpvNOG3p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 37 Sun Valley Drive Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.03861 23.06021
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!