Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Grass Nest

La Vie Belle
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer bied slaapplek aan 2 gaste, dit beskik oor 'n privaat ingang en het 'n stoep. Handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met M-Net.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontvangs sluit om 22:00 en daarom vra ons dat gaste ons asseblief in kennis moet stel indien hul laat gaan inklok. Let wel R50.00 fooi word gehef indien gaste nie laat weet nie.
Rook in kamers is verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Indien die kamer se sleutel verlore raak of breek, sal 'n ekstra R12 gehef word.
Het 'n afstandbeheerder vir sekuriteitshek. Indien dié afstandbeheerder verlore raak, sal R200 gehef word.
Sou jou reisplanne tydens jou verblyf verander, moet gaste binne 12 uur ons daarvan in kennis stel.
Indien gaste versuim om op te daag, sal die terugbetaling van deposito's onderhandelbaar wees na goeddenke van die bestuur.
By die sekuriteitshek by die ingang van die landgoed; skakel asseblief die landlyn of selfoonnommer van gastehuis. Vra asb vir 'n kode wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamers op die eerste verdieping
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer is op die eerste verdieping geleë, Die kamers het dubbelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met M-Net. Handdoeke word voorsien. Die kamers bied 'n uitsig oor die swembad en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontvangs sluit om 22:00 en daarom vra ons dat gaste ons asseblief in kennis moet stel indien hul laat gaan inklok. Let wel R50.00 fooi word gehef indien gaste nie laat weet nie.
Rook in kamers is verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Indien die kamer se sleutel verlore raak of breek, sal 'n ekstra R12 gehef word.
Het 'n afstandbeheerder vir sekuriteitshek. Indien dié afstandbeheerder verlore raak, sal R200 gehef word.
Sou jou reisplanne tydens jou verblyf verander, moet gaste binne 12 uur ons daarvan in kennis stel.
Indien gaste versuim om op te daag, sal die terugbetaling van deposito's onderhandelbaar wees na goeddenke van die bestuur.
By die sekuriteitshek by die ingang van die landgoed; skakel asseblief die landlyn of selfoonnommer van gastehuis. Vra asb vir 'n kode wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Trade Rich
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Trade Rich het 2 enkelbeddens en sy eie stoep. Daar is 'n yskas en mikrogolf beskikbaar, asook koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamer het 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontvangs sluit om 22:00 en daarom vra ons dat gaste ons asseblief in kennis moet stel indien hul laat gaan inklok. Let wel R50.00 fooi word gehef indien gaste nie laat weet nie.
Rook in kamers is verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Indien die kamer se sleutel verlore raak of breek, sal 'n ekstra R12 gehef word.
Het 'n afstandbeheerder vir sekuriteitshek. Indien dié afstandbeheerder verlore raak, sal R200 gehef word.
Sou jou reisplanne tydens jou verblyf verander, moet gaste binne 12 uur ons daarvan in kennis stel.
Indien gaste versuim om op te daag, sal die terugbetaling van deposito's onderhandelbaar wees na goeddenke van die bestuur.
By die sekuriteitshek by die ingang van die landgoed; skakel asseblief die landlyn of selfoonnommer van gastehuis. Vra asb vir 'n kode wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Strandhuis
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis is ideaal vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbel- en enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met M-Net. Die kamer lei na 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontvangs sluit om 22:00 en daarom vra ons dat gaste ons asseblief in kennis moet stel indien hul laat gaan inklok. Let wel R50.00 fooi word gehef indien gaste nie laat weet nie.
Rook in kamers is verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Indien die kamer se sleutel verlore raak of breek, sal 'n ekstra R12 gehef word.
Het 'n afstandbeheerder vir sekuriteitshek. Indien dié afstandbeheerder verlore raak, sal R200 gehef word.
Sou jou reisplanne tydens jou verblyf verander, moet gaste binne 12 uur ons daarvan in kennis stel.
Indien gaste versuim om op te daag, sal die terugbetaling van deposito's onderhandelbaar wees na goeddenke van die bestuur.
By die sekuriteitshek by die ingang van die landgoed; skakel asseblief die landlyn of selfoonnommer van gastehuis. Vra asb vir 'n kode wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family Ties
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Family Ties is 'n selfsorgkamer met 2 enkelbeddens. Dit het 2 enkelbeddens wat ideaal is vir kontrakwerkers, verkoopsmense en maatskappye. Dit kan ook maklik in 'n koningingrootte-bed verander vir 'n paartjie. Die kamer het 'n volledige kombuis met yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstofie. Daar is 'n eetkamerstelletjie en sitarea. Die swembad en braai-area is by die kamer geleë. DStv en lugversorging is verdere pluspunt vir die kamer en daar is ook 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontvangs sluit om 22:00 en daarom vra ons dat gaste ons asseblief in kennis moet stel indien hul laat gaan inklok. Let wel R50.00 fooi word gehef indien gaste nie laat weet nie.
Rook in kamers is verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Indien die kamer se sleutel verlore raak of breek, sal 'n ekstra R12 gehef word.
Het 'n afstandbeheerder vir sekuriteitshek. Indien dié afstandbeheerder verlore raak, sal R200 gehef word.
Sou jou reisplanne tydens jou verblyf verander, moet gaste binne 12 uur ons daarvan in kennis stel.
Indien gaste versuim om op te daag, sal die terugbetaling van deposito's onderhandelbaar wees na goeddenke van die bestuur.
By die sekuriteitshek by die ingang van die landgoed; skakel asseblief die landlyn of selfoonnommer van gastehuis. Vra asb vir 'n kode wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Prinses Grant
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Prinses Grant is 'n dubbelkamer met 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met M-Net. Die kamer het sy eie ingang en eie stoep met tafel en stoele. Verder is daar ook 'n dakwaaier en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontvangs sluit om 22:00 en daarom vra ons dat gaste ons asseblief in kennis moet stel indien hul laat gaan inklok. Let wel R50.00 fooi word gehef indien gaste nie laat weet nie.
Rook in kamers is verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Indien die kamer se sleutel verlore raak of breek, sal 'n ekstra R12 gehef word.
Het 'n afstandbeheerder vir sekuriteitshek. Indien dié afstandbeheerder verlore raak, sal R200 gehef word.
Sou jou reisplanne tydens jou verblyf verander, moet gaste binne 12 uur ons daarvan in kennis stel.
Indien gaste versuim om op te daag, sal die terugbetaling van deposito's onderhandelbaar wees na goeddenke van die bestuur.
By die sekuriteitshek by die ingang van die landgoed; skakel asseblief die landlyn of selfoonnommer van gastehuis. Vra asb vir 'n kode wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Moroccan Palace
Vanaf
Vanaf R1 595
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n sitkamer en 'n TV met DStv, en dit lei na 'n gemeenskaplike area op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontvangs sluit om 22:00 en daarom vra ons dat gaste ons asseblief in kennis moet stel indien hul laat gaan inklok. Let wel R50.00 fooi word gehef indien gaste nie laat weet nie.
Rook in kamers is verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Indien die kamer se sleutel verlore raak of breek, sal 'n ekstra R12 gehef word.
Het 'n afstandbeheerder vir sekuriteitshek. Indien dié afstandbeheerder verlore raak, sal R200 gehef word.
Sou jou reisplanne tydens jou verblyf verander, moet gaste binne 12 uur ons daarvan in kennis stel.
Indien gaste versuim om op te daag, sal die terugbetaling van deposito's onderhandelbaar wees na goeddenke van die bestuur.
By die sekuriteitshek by die ingang van die landgoed; skakel asseblief die landlyn of selfoonnommer van gastehuis. Vra asb vir 'n kode wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden View
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 4 en beskik oor 'n area met 'n oopplan-area, dubbelbed, sitkamer, kombuis en 'n aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien. Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV met M-Net, en dit lei na 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontvangs sluit om 22:00 en daarom vra ons dat gaste ons asseblief in kennis moet stel indien hul laat gaan inklok. Let wel R50.00 fooi word gehef indien gaste nie laat weet nie.
Rook in kamers is verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Indien die kamer se sleutel verlore raak of breek, sal 'n ekstra R12 gehef word.
Het 'n afstandbeheerder vir sekuriteitshek. Indien dié afstandbeheerder verlore raak, sal R200 gehef word.
Sou jou reisplanne tydens jou verblyf verander, moet gaste binne 12 uur ons daarvan in kennis stel.
Indien gaste versuim om op te daag, sal die terugbetaling van deposito's onderhandelbaar wees na goeddenke van die bestuur.
By die sekuriteitshek by die ingang van die landgoed; skakel asseblief die landlyn of selfoonnommer van gastehuis. Vra asb vir 'n kode wanneer jy vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG0IVprFXpbtpEnqxoQWpxBsxhvqH4OeDQBcOEmcNyXRrlNcWy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 24 Blue Grass Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.47926 30.95501