LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
B&B in West Acres

Blue Grass Nest

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Candy M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Wonderful, felt like home. My family and I had a lovely stay, the host was very accommodating, our rooms were clean and the breakfast was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Grass Nest
Good day Candy Trust you and the family are doing well. Thanks for your stay with us and your feedback; I really appreciate it. You and your family are warm and friendly people, and it is always good to meet such wonderful people like you. Have a blessed week ahead and regards to the family. Kind regards, Johan

Liza J
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Gesellig. Ja, ons het lekker gebly en lekker geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Amazing. Baie netjies en skoon. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag
4.6
Aug 2026

Lekker gemaklik verblyf met vriendelike diens. Vriendelike ontvangs. Baie netjiese en gemaklike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nic B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.4
Jul 2026

Lieflike gastehuis met dringende onderhoud. Pragtige plek, maar kort aandag met onderhoud. Stukkende meubels staan oral rond op die perseel, badkamerdeur sonder handvatsel, slaapkamerdeur heeltemal stukkend, feitlik alle koppies met chips, geen wynglase, baie gloeilampe werk nie. Kos was darem lekker.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Angelique H
1 nag ⋅ Besigheidsreis
1.0
Jul 2026

Nie 'n baie lekker ervaring nie. Gasheer was nie daar om ons te ontvang nie, want hy is buitestedig, so ons was ontvang by 'n donker ontvangsarea en nie 'n persoon in sig nie. Die gasheer se seun het 'n paar minute na ons aankom daar gearriveer, maar ons was nie goed ontvang nie. Ons het nie 'n goeie nagrus gehad nie, daar was baie lawaai deur die nag tot en met 3 uur in die oggendure. Die gasheer se seun wat vir hom in staan het nie die moeite gedoen om lawaai onder beheer te bring nie. Die een kamer was nie 100% skoon nie, wat 'n ongemaklike gevoel nagelaat het.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Johan
Blue Grass Nest
Goeie dag Angelique Vertrou dit gaan goed. Ek is baie jammer om van jou ervaring te hoor en vra groot omverskoning. Ek was vir die eerste keer in 4 jaar bietjie weg om vir my dogter te gaan kuier en het gevra dat my seun instaan wanneer hy van die werk af kom, maar daar is ook 'n ander persoon in die huis wat kan help as hy nog nie terug is nie. Aangesien ons in 'n toegangsbeheerde buurt bly en ek gekontak moet word om die hek oop te bel, sou ek onmiddellik die huis gebel het om julle in ontvangs te neem, maar julle het my glad nie gekontak nie, eers toe julle klaar op die perseel was. Soos ek aan jou genoem het, het ek klaar die kamers oopgesluit gehad en sou vir julle dan net direksie gegee het waar dit is as julle my bel en my seun nog nie tuis is nie. Ek is 24 uur beskikbaar op my foon, julle kon my enige tyd geskakel het as daar geraas was en ek sou werk gemaak het van dit. My seun se kamer is heel aan die agterkant van die huis en hy het niks gehoor nie. Dit is onaanvaarbaar dat 'n kamer nie 100% skoon was nie, kan jy asb. vir my laat weet watter kamer dit was en wat presies nie deeglik skoon was nie sodat ek dit met my werkers kan opneem en die nodige aksie neem. Weereens is ek baie jammer oor jou ervaring en vra omverskoning daarvoor. Geseende week verder.

Js S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome. Lovely home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Grass Nest
Good day Trust you have recovered well from the race. It was so pleasant to host you and your wife, you are really kind and lovely people; it feels like I have been knowing you forever. We are looking forward to welcoming you again in the near future. Have a blessed week ahead and all the best! Kind regards Johan

Chantal R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Van die eerste groet tot die laaste glimlag – elke oomblik by hierdie gastehuis. Van die eerste groet tot die laaste glimlag – elke oomblik by hierdie gastehuis was gevul met warmte, sorg en uitmuntende diens. Die personeel se vriendelikheid en aandag aan detail het ons verblyf onvergeetlik gemaak. Dis nie net 'n plek om te rus nie, dis 'n plek waar jy tuis voel. Baie dankie vir 'n ervaring wat ons harte geraak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Grass Nest
Ai Chantal, dis mense soos julle wat mens weer moed gee om elke dag se uitdagings aan te pak. Baie dankie vir die wonderlike mense wat julle is, julle vriendelikheid, opregtheid en net waarlik mens-wees sonder pretensies. Mag julle geseend wees in elke opsig en ek hoop ons sien julle weer, al is dit net vir 'n vinnige koppie koffie. Liefde groete Johan

Tania M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Voel soos family. So lekker gebly, Johan en sy staff is almal net amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24 Blue Grass Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG0IVprFXpbtpEnqxoQWpxBsxhvqH4OeDQBcOEmcNyXRrlNcWy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 24 Blue Grass Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.47926 30.95501