Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Lagoon Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode in die huis - daar is 'n buite balkon vir rokers indien nodig.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Geen parkering in straat voor die huis nie, alleenlik in oprit voor die motorhuis.
Geen geraas of harde musiek na 23:00 in die aand nie.
Geen wasgoed, handdoeke ens. mag oor die ballastrades gehang word nie, maak asb. gebruik van wasgoeddrade.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blue-straat 46, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54629a3b6474d6bab1faa6c926fa72b392f19a24852f64fb2a4b3131a91e594dc745002a49a7ccda13aab9ddf61db36804a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 46 Blue Road Blue Lagoon 1 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.05126732742 18.046552050332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem