Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Mountain Bay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Blue Mountain Bay
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charlton S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlton S
Gesin met klein kinders

It was welcoming.

Our stay was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve H

A great location, clean and welcoming.

A lovely welcome by Louise and James and a superb setting with views over the bay. Had some great swims at the little beach down the hill. Well laid out with a pool and built-in braai with lovely views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain Bay se terugvoer

Steve, thank you so much for your review, it is much appreciated. We are very glad that you and your children had a pleasant stay with us. Kind regards, James and Louise

Blue Mountain Bay
Rajesh K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajesh K
Gesin met klein kinders

Great stay. Great Host.

James is a great host. He was helping. The location and place is nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandeka Q - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka Q
Saam met vriende

We had a great stay

We enjoyed our stay at Blue Mountain Bay. The hosts are very friendly and accommodating. The house was clean and well set up. Thank you so much for a great experience. Highly reccomended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain Bay se terugvoer

Thandeka,

Thank you so much for your review. We are so glad that you have enjoyed your stay.

Kind regards,
James and Louise.

Blue Mountain Bay
Widaad D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Widaad D
Gesin met tieners

Peaceful, restful and enjoyable short stay.

The two days we stayed at Blue Mountain was definitely too short. We needed a break from Cape Towns hectic pace and this was just the perfect peaceful getaway. Thanks so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Gesin met tieners

Gasvry, vriendelik, fantastiese see-uitsig

Ons as gesin het ons verblyf baie geniet! Dit was rustig en stil en ons voel dat ons lekker daar gerus het! See-uitsig was asemrowend. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth L
Gesin met tieners

Besonderse naweek by Blue Mountain Bay.

Ons het 'n baie aangename naweek gehad. Daar was in al ons behoeftes voorsien. Die vertrekke is ruim en mooi ingerig met skilderye. Die botteltjies vars melk was 'n aangename verrassing. Een van die seuns het 'n ongelukkie gehad met die snoekerbal. Afgesien van dit was dit 'n onvergeetlike naweek. Baie dankie aan James en Louise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

It was amazing, enjoyed every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pascale E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pascale E

Lovely and cozy.

This accommodation was perfect for 6 people, because you have the whole bottom floor to yourself. The pool table and games made our stay very enjoyable, we did not switch the TV on once.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Baie akkommoderend.

Ons het net een nag daar oornag, maar ek sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain Bay se terugvoer

Hi Adri,
Dankie vir jou kommentaar. Julle is baie welkom om weer te kom.

Groete,
Louise

Blue Mountain Bay
Stefanie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige verblyf.

Kan aanbeveel word. Daar is veilige parkering en dit is 'n mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik rustig, stil en pragtige uitsig. Baie goeie bed/matras om uit te rus.

Was regtig heerlik, hier kan 'n mens baie lekker ontspan en uitrus. Ons sal in die Somer moet terugkom om die swembad te kan geniet. Die ruimte en die kwaliteit van al die meubels en hout is uitstekend en dra by tot 'n wonderlike standaard van kwaliteit en rustigheid. Ons het die WiFi en DSTV baie geniet en die nodige braai toerusting saam met die Weber-braai het braaidag 'n plesier gemaak. Ons is baie goed en vriendelik ontvang en die gasheer het ons baie tuis laat voel. Simonstad bied ook baie vir die reisiger en die eetplekke is van die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anwar D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anwar D
Gesin met tieners

Genotvol.

Verblyf was genotvol en kinders het dit geniet. Die kombuis was ietwat beknop met te min oppervlakspasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik en gemaklik.

Ons het baie lekker daar gebly. Die WiFi het goed gewerk en die speletjieskamer is 'n lekker plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain Bay se terugvoer

Beste Christo,
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê, julle is altyd welkom.
Groete,
James en Louise

Blue Mountain Bay
Lourine S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was very good. The best holiday stay I have had in many years. Hosts very caring and helpful.

I have already recommended Blue Mountain Bay to my friends in Cape Town and here in Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain Bay se terugvoer

Lourine thank you for you very positive review. It was a pleasure to host you.
You and your friends are very welcome.

Kind regards,
James and Louise

Blue Mountain Bay
Ronel H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had an amazing time, really, I will stay there anytime I can.

Its very clean and neat, and tranquil. I would recommend everyone to stay at this guest house. Really had an amazing time. Thank you James and Louise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain Bay se terugvoer

Ronel, thank you for your wonderful review. You are welcome to visit us again.

Blue Mountain Bay
Anneline P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a warm welcome atmosphere!

I loved everything about my apartment. It has such a warm cosy feeling to it. I will go back there any day and will definitely recommend it to my friends and family. Our hosts were warm, friendly and made us feel welcome. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain Bay se terugvoer

Anneline, we are so glad that you felt warm and cozy. You are very welcome and thanks for the recommendations.

Kind regards,
James and Louise

Blue Mountain Bay
Kristin A - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

I had an awesome stay at the Blue Mountain Bay. James and Louise were wonderful hosts. The accommodation is really worth the money. Best part was waking up to the stunning views of the sea, enjoying breakfast on the patio. Looking forward to coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Mountain Bay se terugvoer

Kristin, thank you for your excellent review. You are welcome to come again.

Kind regards,
James and Louise

Blue Mountain Bay
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Freesia-weg 47, Murdock Valley South, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNWEwZjJkLWFjNzUtNGQzZi05M2UxLWM3ZDE0NjM2ZDQxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 47 Freesia Road Murdock Valley South 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.211055555556 18.460438888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem