LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Ocean View and The Sea Squirrel | LekkeSlaap
+63

Blue Ocean View and The Sea Squirrel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Ocean View and The Sea Squirrel is by die pragtige Outeniekwastrand in Groot-Brakrivier geleë. Die eiendom is naby die strand, lekker hoog geleë, en spog met 'n pragtige see-uitsig.

Verblyf word in Blue Ocean View, 'n drieslaapkamerhuis, en in The Sea Squirrel, 'n aparte woonstel met 2 slaapkamers, op dieselfde perseel gebied. Die huis spog met uitsigte oor die see vanaf die braai-stoep en die 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het sy eie stoepie. Daar is 2 badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer is, sowel as 'n oopplan-kombuis wat na die leefarea lei. Die kombuis het ook 'n aparte opwaskamer.

Die woonstel kan as 'n uitbreiding van die huis of apart bespreek word en bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamers. Die woonstel beskik oor 'n kombuis, leefarea en 'n klein stoep met draagbare braaigeriewe.

Die huis en die woonstel het TV's met DStv en gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cfb2cee055c15357aa85cc5175bfdf1e064d529faad22227a420b89936c28d549813dd445fc0f8d803e25ac9ebb35fca8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 12 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.049016893719 22.279555806746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!