Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wayne P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Lekker plek. Stil en mooi. Mooi en stil. Die eienaars is baie hulpvaardig en daar is ook solar-krag vir wanneer dit load shedding is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornia V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Heerlik gerus. Pragtige see-uitsig. Alles was baie netjies en gerieflik. Baie dankie Francis vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Geen ekstra kostes - koopkrag was ingesluit en vol DStv was beskikbaar. Ons hoef nie eers ons eie kaart saam te bring nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francis
The Sea Squirrel
Baie dankie Cornia, waardeer jou terugvoer. Dis ‘n plesier om gaste soos julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

12 Eekhoring Street, Outeniqua Strand, Great Brak River, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA034e9def4334c253030e82fff8f93d486de1870eed4814ad67bc9fb341523b8eb4c2a0d0ffe2877953ed95dc151a05252718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 12 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.049016893719 22.279555806746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang