+41
Selfsorg in George

Blue Whale Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Nicolaas F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Stilte en vrede. Net jy en die natuur. Lieflik. Reg op die see. Twee honderd trappies af na waar die branders breek. Klein kolletjie sand, afhangend van die gety. Maak jou reg vir goeie oefening. Internet is baie wisselvallig, met geen sein vir lang periodes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerstin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

We thoroughly enjoyed it. We thoroughly enjoyed it, beautiful views and the trail to the beach was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was 'n fantastiese wegbreek. Ons het vreeslik lekker gebly en die uitsig oor die see is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Breathtaking views. A little piece of heaven. Absolutely breathtaking views. The accommodation itself was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Weggesteekte juweel van 'n plek! Ongelooflike see uitsig. Pragtige natuurskoon. Weggesteekte juweel van 'n plek!. Ongelooflike see uitsig. . Pragtige natuurskoon. . Ongerep. . Weg van die samelewing. . Sal defnitief weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Stunning view. Beautiful setting, lovely view and location. Unit a bit cold, could do with a few runners next to beds to warm the feet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Breathtaking views. It was really awesome! (Bedside tables would be appreciated with a lamp. An iron and ironing board would be great!).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle G
1 nag
4.8
Jan 2026

Ek sal terugkom, dit was baie aangenaam. Pragtige uitsigte. Jammer genoeg geen internet nie en vir 'n vinnige oorslaap was daar nie koffie of tee in die oggend nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Wenner vir oornag, maar verwag so bietjie meer. Geriewe effe beperk, maar uitsig oor see fantasties. Alles werk, maar detail ontbreek.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 990
15 % AF
R 1 990 R 1 692
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 990
15 % AF
R 1 990 R 1 692
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 990
15 % AF
R 1 990 R 1 692
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Beach Road, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd138f769a451ce7a917831a65d52c3aa97fbb365efa20f40f2b5ef7306aaf528c444f0a9f17719681bacbf5c0b6f4596bd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 4) 111 5 1 5 Beach Road George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.045508872475 22.470192151604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang