Blue Whale Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Kansellasiebeleid: Pasgemaak
3 maande voor inklokdatum: 90% van deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 60% van deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van deposito terugbetaalbaar.
Vrywaring: vir alle persoonlike besittings (die ontvangs en genoegsaamheid word hiermee onherroeplik erken). Die Verantwoordelike Gas (vrywaarder) namens hom/haarself, alle gaste en besoekers wat verband hou met die bespreking, sal teen alle tye "Blue Whale Resort" (gevrywaarde) vrywaar van enige en alle eise, aksies, regsgedinge, verlies, kostes, uitgawes, skade en aanspreeklikheid wat "Blue Whale Resort" moet betaal, behou, ly of aangaan as gevolg van of in verband met die gebruik van die chalets, venues, alle trappe, voetpaadjies en roetes, klipstrande en oseane, paaie, parkeerarea en alle aktiwiteite wat kan lei tot 'n ontmoeting met 'n wilde dier, insluitend, maar sonder om die voorafgaande te veralgemeen, alle kostes en uitgawes (insluitend die regskoste) wat aangegaan word in verband met sodanige verlies of skade.

Gaste wat na Blue Whale Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za