Dullstroom Akkommodasie by Bluebell Cottage and Barn | LekkeSlaap
+18

Bluebell Cottage and Barn

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Bluebell Cottage and Barn
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Emmerentia S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie! Netjies.

Netjies, skoon en gerieflik! Het alles in wat 'n mens nodig het. Sal vir seker weer van The Bluebell Cottage gebruik maak!

Bluebell Cottage and Barn's terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, sien julle gou weer.

Groete
Bluebell

Bluebell Cottage and Barn
Monique S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly! Sal definitief weer kom.

Mooi en skoon. Lekker ruim. Ons het baie van Bluebell gehou.

Bluebell Cottage and Barn's terugvoer

Baie Dankie, Bly julle het dit geniet.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Bluebell

Bluebell Cottage and Barn
Elmarie T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Saam met vriende

Perfek geleë, gesellig en goed toegerus!

Dit was 'n heerlike blyplek, ruim en goed toegerus. Binne loopafstand van die hoofstraat en al die Dullstroom doen en sien.

Bluebell Cottage and Barn's terugvoer

Goeie dag Elmarie,

Ons is bly julle het dit geniet, Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Bluebell Cottage and Barn

Bluebell Cottage and Barn
Johann G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar swak toegerus.

Die plek was skoon en netjies, maar het erg na rook gestink. Onmoontlik om te slaap, want daar is geen gordyne in die eetkamer nie, asook 'n baie ligte gordyn in die slaapkamer, wat toelaat dat buiteligte helder in die slaapkamer skyn. Slegs een gebruikte toiletrol is beskikbaar gestel, terwyl baie min vuurmaakhout voorsien word.

Bluebell Cottage and Barn's terugvoer

Goeie Dag Johann,
Dankie vir die terugvoer, Ek sal seker maak ons stuur dit aan die eienaar. Jammer vir die ongerief.
Groete
Wilmari

Bluebell Cottage and Barn
Magdie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë, netjies, skoon, goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Loopafstand van alles af. Skoon en netjies, baie ruim.

Bluebell Cottage and Barn's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Bluebell Cottage and Barn
Willie B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Fantastiese ligging.

Goed uitgelê. Heerlike kaggel.

Bluebell Cottage and Barn's terugvoer

Beste Willie,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Groete,
Wilmari

Bluebell Cottage and Barn
Justeyn V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justeyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Die eenheid in goed toegerus, geleë in 'n mooi tuin. Die gasheer is baie gaaf en passievol oor Bluebell. Fantastiese braaikamer buite met 'n groot kaggel binne. Sal die plek weer besoek.

Bluebell Cottage and Barn's terugvoer

Baie Dankie, Sien julle gou weer.

Groete,
Wilmari

Bluebell Cottage and Barn
Markus V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geprys.

Die akkommodasie is uitstekend! Baie netjies en goed geprys. Een ding is die stort is 'n oopplan-stort wat bitter koud raak in die winter. Sit 'n deur op en jy gaan nie 'n beter plek in Dullstroom kry nie.

Bluebell Cottage and Barn's terugvoer

Baie dankie, ek maak 'n nota.
Groete
Wilmari

Bluebell Cottage and Barn
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chunky Masango-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83JJXLgMJA8iHTPIlrle2ODhk07dcmBc0UHaIYDQyfwkKzn74i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Chunky Masango Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.418692094111 30.107991304712
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za