LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bluebell Cottage and Barn | LekkeSlaap
+46

Bluebell Cottage and Barn

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bluebell Cottage
Selfsorg.
Bluebell Barn
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal R200.

Voorwaardes/Notas:
- Let asb. dat gaste 'n e-pos ter bevestiging vanaf Dullstroom Besprekings met al die nodige inligting sal ontvang.
- Die sleutels moet eers by die besprekingskantoor in sentrale Dullstroom afgehaal word voor gaste kan inklok en moet weer na gaste uitgeklok het daar afgegee word.
- Kansellasie meer as 30 dae voor die inklokdatum: 15% van die tarief word gehef.
- Aanpassings aan besprekings sal nie gekrediteer word nie.
- Administrasiefooie sal gehef word vir aanpassings aan besprekings.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chunky Masango-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83JJXLgMJA8iHTPIlrle2ODhk07dcmBc0UHaIYDQyfwkKzn74i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Chunky Masango Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.418692094111 30.107991304712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!