Blueberry Hills Self-catering Apartments
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blueberry Hills Self-catering Apartments is in St. Helenabaai geleë, 'n bekoorlike kusdorp aan die Kaapse Weskus. Die huis is naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelly Point en die hawe.
Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgeenhede en die hoofhuis.
Elke eenheid het 'n 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisies is goed toegerus om aan gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voldoen. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, asook WiFi in.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n groot oopplan-kombuis, aparte opwaskamer en 'n leefarea met 'n slaapbank en 'n enkelbed. Die leefarea en slaapkamers het skuifdeure wat na die dek lei, wat reg rondom die huis strek en met 'n 260°-uitsig op die berg en oor die see spog. Daar is ook ingeboude braaigeriewe en 'n gasbraai op die dek.
Daar is 'n gemeenskaplike tuin met 'n veranda en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Doendinge in St. Helenabaai sluit swem, hengel, walviskyk, snorkel, duik en gholf-speel in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Trix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 5
Ligging
- Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
- Gaste dink Blueberry Hills Self-catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom