Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blueberry Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-rylaan 20, Blue Berry Hill, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 520 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blueberry Villa is 'n pragtige en moderne selfsorgvakansiehuis in die rustige omgewing van St. Helenabaai. Die verblyf spog met ongelooflike see-uitsigte en is die ideale wegbreekplek van die stadsgedruis.

Dié villa bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die ruim hoofsuite het 'n koningingrootte-bed, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is oral in die villa beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n gedeeltelik beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Blueberry Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Jaar gelys 12

Ligging

  • Blueberry-rylaan 20, Blue Berry Hill, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 520
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 520
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-rylaan 20, Blue Berry Hill, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5fec67951667fb33b7e88ec670eca7f7dcf23bd5344bc86002f997448b01eadd3409f33188a9c8dc66ad1a8f4f11a313f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 520 per nag (plek vir 6) 20 Blueberry Drive Blue Berry Hill 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.739715 17.999135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem