LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bly Bietjie B&B | LekkeSlaap
+28

Bly Bietjie B&B

B&B
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drie Doringstraat 76, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Bly Bietjie B&B bied gasteverblyf wat bespreek kan word op 'n selfsorg- of B&B-basis in die dorpie Askham.

Verblyf by Bly Bietjie beskik oor 1 eenheid met slaapplek vir 3. Die eenheid het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 1 badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelmatras vir 'n derde persoon om op te slaap. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n draagbare stoof om basiese maaltye voor te berei. Die eenheid het ook lugversorging en 'n TV met volledige DStv-kanale.

Veilige parkeerplek is vir 'n voertuig beskikbaar. Ontbyt is ingesluit en word by die Diamond T-koffiewinkel bedien, wat ook 'n verskeidenheid tuisgebak het wat vars deur die eienaars voorberei word.

Bly Bietjie is ook die ideale oornagverblyf vir gaste op pad na die Kgalagadi-oorgrenspark, aangesien die Bokspitsgrens ongeveer 20,5 km weg is.

Slaapplek

’n Bespreking by Bly Bietjie B&B sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Drie Doringstraat 76, Askham, 8814, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drie Doringstraat 76, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd62a987ac46e500179388aed6f4ae5e11b0e4feeb31997ef2ce748558df3869a24ad2e8e4ce3870362ef4fd8d8351d73c3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 3 persone) 76 Drie Doringstreet Askham 8814 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.98280242957 20.783986788447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!