Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marjolein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 70 resensies vir Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elizabeth M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Familie en vriende samekoms.

Absoluut waarde vir geld. Stil en rustig. Eienaar gaan uit haar pad om jou welkom te voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you for your review, Elizabeth. It was a great pleasure to have you and your family at Bly'nBietjie. You are wonderful guests.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Elize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, pad het baie hobbels.

Plek is rustig en ons het lekker geslaap. Water is baie min. Geen melk in yskas en yshouer was leeg, net ou ys van vorige besoekers. Baie miere, ons het eetgoed op stofie gelaat en dit was die volgende oggend oortrek van die miere. Jammer, maar eerste indrukke van plek van buitekant, is effe verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Dankie vir julle oornagting by ons. Ons is jammer dat julle gevoel het die plekkie is na julle opinie nie op standard nie. Ons wil jou tog verseker dat ons baie tyd, moeite, aandag en geld spandeer aan die onderhoud van ons plek en dat die plek defnitief nie verwaarloos is nie. Ons gaan tans deur ’n erge droogte en dit mag daarom die aansig van die plek minder mooi op die oog maak, omdat ons nie die tuine groen kan hou nie en alles maar vaal en droog is. Dis natuurlik ongelukkig nie in ons beheer nie, maar dit wat ons kan beheer hou ons in stand. Agv groot droogte en bittermin reën is daar ook baie miere, want hulle soek water. Ons doen alles in ons vermoeë om die miere te beheer, maar oop kos gaan ongelukkig die miere lok en die plaag vererger. Ons is trots op ons plek en probeer dit so lekker en aangenaam moontlik vir almal te maak. Ons is jammer dat julle nie die deel kon ervaar nie, maar ek wil weereens jou verseker dat ons mooi na ons plek kyk. Hopelik kan julle in die toekoms weer 'n draatjie kom maak sodat ons julle daarvan kan oortuig. Julle is welkom.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Zain D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zain D
Saam met vriende

Everything was up to standard.

Wonderful, everything was up to standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aniel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniel S
Gesin met tieners

Dit was lekker dankie.

Dit was heerlik dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Epic.

It was a nice experience being at Bly n Bietjie. We had a blast celebrating my wife's birthday party. Peace and quiet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Collen, thank you for the review. It's much appreciated. It was great having you at Bly'nBietjie. We trust that we will see you again.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Brett S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brett S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Lekker gebly, baie rustig gewees. Daar is nie veel om te doen met klein kindertjies nie, maar dit was steeds 'n goeie rus kans vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley V
Gesin met tieners

Rustig en pragtige natuur.

Ons het lekker gekuier. Was stil en rustig en kinders het lekker geswem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Dankie Shirley. Ons is bly julle het ons plekkie geniet. Julle is altyd welkom terug!

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Miguel T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed for 3 nights, the owner was very hospitable. I would stay there again.

It's a lovely little place, had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you, Miguel. It was a great pleasure to have you at Bly'nBietjie and we would like to host you again.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Jan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan K

Ons het goed gerus, so 'n bietjie aandag en skoonmaak sal nice wees.

Lekker gebly. Die plek is nie skoon nie. Daar is glasringe in van vorige gebruik. Die stort is glad nie skoongemaak nie, vol hare van vorige mense. Alles wat jy kan nodig hê was daar. Goed toegerus. Die bed is kapot. Slaap in 'n gat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Dankie vir jou boodskap, Jan. Ons is bly julle het lekker gebly en geniet van Bly-'n-Bietjie. Ons is jammer om te hoor dat sekere aspekte nie in orde was in julle eenheid nie. Ons is trots op ons plek en loof onsself op 'n skoon en netjiese eenheid, dus is ons baie jammer dat jy dit nie as skoon ervaar het nie. Dit word onmiddellik aangespreek om te voorkom dat dit weer gebeur. Dankie ook vir jou terugvoer oor die bed, ons sal ondersoek instel en indien nodig die matras vervang. Ons hoop om julle weer te mag ontvang by Bly-'n-Bietjie!

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Briony W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Briony W
Saam met vriende

Very surprising and tranquil.

We were very pleasantly surprised by Bly-'n-Bietjie Self-catering Units. It was well appointed, with some minor maintenance issues that should be looked into. The en-suite bathroom was a little smelly, and the shower made us laugh so hard. It's very noisy, and we found that you actually had to put the water on quite a lot so that it didn't come in fits and starts. The unit was clean and neat, and from what we could see, it had everything you needed. A brand new mop was brought by a very friendly person. Unfortunately, it was in the middle of us getting dressed for the wedding we were attending, so I didn't get a name. Very tranquil, and it would have been nice to stay longer. The bird song was heavenly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Briony

Thank you for your review. We are glad that you had a good stay at Bly-'n-Bietjie! Thanks for pointing out the noisy shower, we were not aware of it and will look into it.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Dimakatso M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very wonderful day with my friends and partners.

It is really a nice place for relaxing, everything is perfect except only the water was cold when other people have to bathe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you for staying with us, it was lovely having you. We are glad that you have enjoyed your stay. Strange that you had trouble with hot water, but we can assure you that the geyser is working properly and that it was serviced in the week of your arrival. And we are always on standby to assist if there are problems during your stay.
Hopefully we see you soon again!

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Monique P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P

Rustig.

Dit was rustig gewees. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Geen probleme nie. Die kinders het lekker geswem en ons het van die natuurskoon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Dankie Monique. Ons is bly julle het dit geniet! Julle is altyd welkom terug!

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Eugene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

I enjoyed the place. It was relaxed and exactly what we needed.

Please look into the issue of ants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you Eugene. It was a pleasure to accommodate you.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Deandra V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deandra V
Saam met vriende

What an awesome time we had!

The owner came to greet us and made us feel very welcome. Alfred was always available for whatever we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you Deandra. It was our pleasure to accommodate you and your family.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Charlotte L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons was ingeboek by eenheid C, dit het gevoel of ons in die bosveld is met die bokkies wat langs die draad gewei het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Charlotte. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer en ons is dankbaar dat julle dit geniet het.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Annelize V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ons het 'n heerlike wegbreek gehad by Bly-'n-Bietjie, verwelkoming en diens was puik. Sal verseker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Annelize. Dit was aangenaam om julle te akkommodeer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Lischa-lee S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lischa-lee S

Was vir 'n troue en al die familie het baie lekker daar geslaap. Baie lekker plek.

Baie lekker al die familie het dit geniet en baie mooi plekkies waar almal in gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Lischa. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Madelize M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Gaan stap die oggend op die stap roete en het wild gesien. Die plek is baie skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel.

Was baie lekker gewees. Skoon en netjies. Al die geriewe was soos geadverteer. Sal defintitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie. Dit was ons plesier om julle te akkommodeer. Dankie dat julle Bly'nBietjie gekies het.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Ilse W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Als wat mens nodig het vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Ilse. Dit is ons voorreg om julle te geakkommodeer het.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Renier C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie netjies met als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Renier.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Tebogo M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Saam met vriende

Awesome place and comfortable.

Awesome comfortable place good with family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you for the review. We are delighted that you enjoyed it. You are awesome guests.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Kotie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie K
Gesin met klein kinders

Baie rustig en wonderlike ligging!

Lieflike akkommodasie en baie familievriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Kotie, dit was lekker om julle te akkommodeer. Ons is bly julle het dit by ons plekkie geniet. Hopelik sien ons julle in die toekoms weer.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Yolandi D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D
Gesin met klein kinders

Skoon en rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Yolandi.
Ons is bly julle het dit hier geniet. Ons hoop julle kom gou weer terug.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Gary S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pefect!

The facilities were absolutely clean, well equipped, private and provided a surreal sense of being removed from the daily hustle and bustle. The accomodation is centrally located - just a few minutes away from some great restaurants, landmarks and brillaint nature points. The shortish hiking trail was great and we thoroughly enjoyed our stay. We will definitely make use of this venue again in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you Gary, for your positive feedback. We are glad you had a good time.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Afika N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afika N
Saam met vriende

Pleasant.

Property is lovely, loved the privacy the units have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you Afika. It was lovely having you. Hopefully, we see you soon again.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Rachelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle B
Gesin met klein kinders

Tweede keer wat ons daar was.

Sal enige tyd die plek aanbeveel. Kinders is mal oor die groot grasperk en swembad naby, en as kinders besig is, geniet die ouers dit ook. Baie dankie, ons sien julle graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Lekker dat julle weer hier was! Bly die kids en dus die ouers ook, het daarvan geniet! Al die beste tot ons julle weer sien.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Nadia N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Saam met vriende

Our stay was awesome.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you Nadia. We are so happy you've had a great stay! Hopefully we will see you soon again!

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Susandra A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susandra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, skoon en netjiese akkommodasie in die bosveld. Pragtige uitsig oor die Magaliesberg. Goed toegerus en knus!

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Susandra. Ons is bly julle het daarvan geniet! Hopelik sien ons julle gou weer.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Chantelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Saam met vriende

Lekker rustig en privaat.

Huis was mooi skoon, gemaklik en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Dankie Chantelle. Ons is bly julle het 'n goeie verblyf gehad. Altyd welkom terug.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Ariel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ariel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Stil en rustige wegbreek. Plekkie is baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Dankie Ariel. Ons is bly julle het dit geniet.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Lizzy M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizzy M
Saam met vriende

Our stay was excellent. Except the gas bottle for the heater was empty and it was cold.

The signage (logo) is not visible at the entrance and the road is bad. We had to face the oncoming cars. The road is too narrow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Lizzy, we are glad you had an excellent stay. Thanks for the feedback. Unfortunately, the dirt road is a servitude road and can not be made wider, but we will look into how we might be able to improve it. So sorry to hear about the gas bottle, but as this was in the hottest month of the year, the gas bottles are not checked. Gas bottles are only used in Winter, but I am sure if you had asked the manager or caretaker, they would have gladly assist you with one of the spare gas bottles.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Tursha M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tursha M
Gesin met tieners

A Home Away From Home.

What an amazing little paradise. We stayed in Unit A and it catered for all our needs. It was even equipped for loadshedding, with rechargeable lights, a gas bottle, kettle and a generator. The farm is tranquil with the most beautiful natural surroundings such as the bushveld, mountains, little rabbits, goats and bokkies and yet you are safe and private the entire time. The walking trail is super cute. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Tursha. We are so glad that you had a great time at Bly-'n-Bietjie. You are always welcome back.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Schalk J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier. Rustige atmosfeer.

Die eenheid was baie goed ingerig. Baie spasie en baie veilig. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Schalk. Ons is bly julle het dit geniet. Altyd welkom terug.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Rachel K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rachel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I expected - too many rules and regulations - notices posted on every wall and cupboard.

Thanks to Shereen and Albert who made our stay the best possible. There are too many rules and regulations - not a holiday atmosphere at all. Please change the pillows and bedding before the next people arrive - bedding was very old and had been used before.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Rachel. We are sorry to hear that you feel our accommodation was not what you expected.

With regards to the rules and regulations, we are unfortunately "forced" to have strict rules due to previous very unruly and unrespectful behavior from other guests. Our rules are only in place so that everybody can enjoy their stay and enjoy the tranquility of the place. We are sorry that you feel it is too much, but unfortunately we won't change it and it is all stipulated very clearly on the sites before guests finalise their booking.

With regards to the bedding, I can assure you that the bedding is clean and washed after every guest we have. The bedding is also regularly replaced.

We proud ourselves on clean, well maintained and well equipped units where peace and tranquility is important to us.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Asanda M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asanda M
Gesin met klein kinders

We had a lovely time.

We had a great time. Facilities are also children friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thank you Asanda. We are glad you have enjoyed your time at Bly-'n-Bietjie.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Marelize G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize G
Saam met vriende

Oornag.

Sal vir seker weer kom met kinders. Die huis is perfek om kinders vir ure besig te hou. So rustig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leane P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wooneenhede is baie netjies en goed ingerig, met alles wat nodig is in 'n selfsorgplekkie.

Dit sou gaaf gewees as die bestuurder/eienaar net ten minste een keer kon inloer om te sien of alles reg is en of ons dalk iets nodig het. Nie met 'n oog gesien nie. Ek het 'n WhatsApp-boodskap gestuur om die load shedding-skedule vir die area te kry ook geen antwoord op my WhatsApp nie. Ons het op die laaste dag nuwe inwoners langsaan in Unit C gekry en hulle was baie loud terwyl hulle op hulle stoep gekuier het, ek voel die eenhede is nie baie privaat in daardie opsig nie, alhoewel mens nie mekaar kon sien nie, kon mens alles hoor wat langsaan aangaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Leane, baie dankie vir jou resensie en spesifieke terugvoer waarop ons kan verbeter. As eienaar was ons self uitstedig, maar ons gaan aandag daaraan gee en sal dit ook bespreek met bestuurderes. Ons vra verskoning vir die ongerief.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Marieta M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marieta M
Gesin met tieners

Baie rustig en goed geleë.

Daar is nie baie om te doen vir tieners nie maar die ligging is goed en dit is baie netjies en ruim gewees. Die kinders moet hulself besig hou en daar is geen WiFi nie so die tegnologie kan aan gewerk word. Baie goed verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Marieta

Baie dankie vir jou terugvoer. By Bly-'n-Bietjie Selfsorgeenhede roem ons onsself op rus en stilte binne die natuur en 'n breek van die besige daaglikse stadslewe, daarom het ons met keuse nie Wi-Fi of DStv in ons eenhede nie en stipuleer ons dit ook so.

Ons is bly julle het dit verder geniet. Julle is weer welkom.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Samantha V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Die eenheid was baie skoon en netjies toe ons daar aangekom het. Die staproete was baie mooi, wild raakgeloop en dit was groot opwinding vir die kinders. Dit het meeste van die naweek gereën, gelukkig is Harties net op die draai, en ons het deurgery om bietjie te gaan kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Samantha. Ons is baie bly julle het dit geniet! Hopelik sien ons julle in die toekoms weer as die son heerlik skyn.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Rachelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n awesome plek om te bly. Ek wil graag voorstel dat iets aan die warm water gedoen word.

Ek vermoed daar is solar geysers en die naweek sonder son het ons regtig baie koud gestort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Rachelle

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal weer daarna kyk. Die solar geysers het 'n termostaat in wat die warm water behoort te reguleer as die son nie skyn nie, maar heel moontlik is daar dalk dan iets fout. Ons volg dit op, baie dankie.

Ons is bly julle het dit geniet. Hopelik sien ons julle spoedig weer met warm water.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Hannelie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Saam met vriende

Rustig veilig en goed toegerus.

Baie mooi rustige omgewing waar mens baie veilig voel. Goed toegerus ook voorsiening gemaak in geval van geen krag nie. Sal beslis weer van hulle geriewe gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Hannelie. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Hopelik sien ons mekaar gou weer.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Rita F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilige, rustige verblyf.

Alles was puik. Die eienaar kan net aandag gee aan die warmwaterstelsel. Ons het 2 nagte gebly en albei oggende nie warm water gehad nie. Ek het dit die eerste oggend gerapporteer. Water was die oggend van ons vertrek eers net voor 10 uur warm, net voor ons moes uitboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Rita.

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is jammer oor die ongerief van die warm water. Ons het inmiddels 'n loodgieter uit gehad om die probleem aan te spreek.

Julle is altyd weer welkom en hopelik die keer is daar baie warm water.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Martin H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin H
Saam met vriende

Water was cold only.

Did not have hot water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Hi Martin.

Thanks for the review. It's very strange that you did not have hot water as our geysers is in good working condition. If you have let us known we would have definitely come to assist you. We apologize for the inconvenience, but we would have sorted it out if we knew about it.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Marco K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en privaat.

Vanaf die tyd wat ons daar aangekom het, was die plek skoon. Hulle het ook die privaatheid gegee soos hulle belowe het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustig gewees met uitstekende diens.

Dit was elke sent werd gewees. Het dit baie geniet. Die verblyf was netjies en skoon. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B
Saam met vriende

Heerlik rustig en privaat. Plekkie waar mens lekker kan rus en net ontspan.

Het regtig baie lekker gekuier by Bly-'n-bietjie. Heerlik privaat en rustig. Kon lekker ontspan en gevoel asof ons ver uit die stad uit is. Lekker gekuier om die vuur en het tot 'n verskietende ster gesien. Huis baie gerieflik ingerig en het alles gehad wat nodig was. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja E
Gesin met klein kinders

Heerlik in die bos.

Ons is baie vriendelik ontvang en is vooraf stap vir stap verduidelik waar wat is. Nie nodig om oor enige iets te wonder nie. Het die oornag geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marwaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marwaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern and friendly, Very pleasant getaway!

The place had everything we required and was just very tranquil and relaxing. The owner is very warm and welcoming and makes a concerted effort to make guest feel comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory I - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay, careful thought to detail for all your needs.

I would give the units friendly names as opposed to A, B and C. The amount of electric fencing is a bit off putting but I guess a necessary evil in today's times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thanks for the review Rory. It was lovely having you.
Yes it's sad that electric fencing is a must in our land especially when staying outside the city on a farm. Security is our first priority to keep our guests safe and comfortable and luckily due to the electric fence we had no incidents in the last 10 years.
Thanks for your tip on the naming of the units; we will look into it.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Neels M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful, quiet and private place in nature!

My wife and I hugely enjoyed our unforgettable stay of 12 days! We never used the available TV, but enjoyed our own big screen computer with movies, music (no Wi-Fi internet). Our mobiles could connect to the internet. We went on daily walks to the tarred road (1 km) and from the roads to various plots. We enjoyed the aircon in the lounge during the hot summer days, as well as the ceiling fans, and braaied every day. There is an excellent mall just outside Brits, about 10 km away, and other excellent shops in Schoemansville (6 km away). We missed a nearby hiking trail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaunrie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaunrie D

Lekker wegbreek.

Ons was by Bly-'n-Bietjie oor Kerstyd. Ons het dit vreeslik geniet net om uit die stad te kom. Marjolein was baie behulpsaam gewees as ons enige probleme ervaar het. Ons boek weer by hulle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met vriende

Stilte en sielsrus

Ons verblyf was in ‘n baie goed toegeruste Eenheid B was baie aangenaam is en die omgewing was stil en rustig - net wat ons nodig gehad het na ‘n dol en deurmekaar jaar. Bly-’n-Bietjie is lekker sentraal geleë, en Hartebeespoort en Brits is vinnig bereikbaar. Ons het tuis gevoel in die week wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena W
Saam met vriende

Waarde vir geld! Rustig, skoon en netjies. Goed toegerus

Ons is baie vriendelik ontvang. Die gasvrou het ook baie duidelike aanwysings gestuur. Dit is rustig en ons kon ook die bokkies duidelik sien. Baie skoon en netjies en goed toegerus. Baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek weg van die stad af!

Stil, skoon en mooi bosveld uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Dankie Anél. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Deirdre A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and relaxing.

What a wonderful and relaxing weekend. No noise, no option but to relax and enjoy time off from the rat race.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiku V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiku V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker wegbreek.

Baie netjiese plek. Ons het `n rustige naweekwegbreek gehad. Die eienaars is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, privaat en netjies.

Die gasvrou Marjoelein het ons sommer van die staanspoor af laat tuis voel. Ons het baie veilig gevoel en die blyplek was besonder skoon en netjies en bied uitstekende waarde vir geld. Sal beslis dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie Dankie Piet. Dit was lekker om julle hier te hê. Hopelik Sien ons mekaar weer in die nabye toekoms.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Abraham B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham B
Saam met vriende

Aangenaam, rustig, goed toegerus.

Die kombuistoerusting en toebehore is goed oorweeg en bied meer verskeidenheid as die gemiddelde van 'n selfsorgeenheid. As mens daarvan hou om kos op vakansie te maak is dit 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige verblyf en baie goeie waarde vir geld.

Die eenheid (Eenheid B) is goed toegerus. Dit is 'n veilige en baie rustige omgewing. Ons is gasvry ontvang en hierdie verblyf is uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Dankie Jan. Dit was net 'n vreugde om julle te akkommodeer. Sien julle hopelik gou weer in die toekoms.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Marilize S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect weekend getaway from the city.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thanks Marilize, it was great having you here.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Maritsa T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike nagrus.

Met aankoms by Bly-'n-Bietjie het welkom gevoel. Die vertrekke is lekker groot en die eenheid was netjies en skoon en het ons 'n heerlike nagrus besorg. Ons kuier was maar kort aangesien ons net 1 aand oorgebly het, maar sal ons die eenheid definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons eenhede gebruik gemaak het, Maritsa. Ons is bly dat julle lekker gebly het ons kon julle akkommodeer.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Taryn S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful clean cottage - a home away from home.

We thoroughly enjoyed our weekend at Bly-'n-Bietjie (Unit B). The unit is modern, neat and very clean and had everything that we needed for our stay. The hosts were lovely and welcoming and very helpful! The units are located on a farm/small holding and it was great to be close to some animals and out of the hustle and bustle of city life, whilst being only 45 minutes from Pretoria. We also loved that we could cool off in the sparkling pool!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige skoon huisie - 'n tuiste weg van die huis af.

Ons het ons naweek by Bly -'n-Bietjie (Eenheid B) deeglik geniet. Die eenheid is modern, netjies en baie skoon en het alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Die gashere was vriendelik en verwelkomend en baie behulpsaam! Die eenhede is op 'n plaas / kleinhoewe geleë en dit was goed om naby sommige diere te wees en uit die drukte van die stadslewe, terwyl dit net 45 minute vanaf Pretoria is. Ons het dit ook geniet om in die sprankelende swembad te kon afkoel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Thanks Taryn. It was great having you here.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Rosmarie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosmarie D
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

Die verblyf van Bly-'n-Bietjie was baie gerieflik en rustig. Seker die beste verblyf waar ons as familie ooit was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie, Rosmarie! Ons is bly julle het dit geniet en hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.

Vriendelike groete,
Marjolein

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Danica S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en stil.

Ons het ons verblyf by Bly-'n-Bietjie verskriklik baie geniet. Die plekkie was ten volle toegerus en ons was aangenaam verras met hoe mooi die plek was. Marjolein was ongelooflik gasvry en ons was goed verwelkom. Die enigste voorstel wat ons het is dat hulle 'n lugverkoeler in die kamer installeer. Dit was ongemaklik warm deur die nag. Ons sal dit beslis vir al ons vriende en familie voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Danica. Dit was lekker gewees om julle te huisves.

Ons sal defnitief na die moontlikheid van lugversorging in die eenheid kyk. Dit mag defnitief help met afkoeling in die bloedige warm Desember maande. Ons is jammer dat die dakwaaier nie voldoende afkoeling verseker het nie.

Vriendelike groete
Marjolein

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Barend J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Uitsonderlike gasvryheid, baie netjiese geriewe met alles wat jy benodig. Goeie ligging vir 'n aantal bestemmings, definitief ons gunsteling afpakplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie julle. Dit was weereens vir ons ook aangenaam om julle te huisves. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien!

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Karin F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese plekkie.

Baie veilige, netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend J
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie sentraal geleë, goeie geriewe en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie Barend. Dis altyd lekker om julle hier te ontvang.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Barend J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend J
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik!

Een van die bes toegeruste selfsorg-eenhede wat ek nog ooit besoek het. Goeie ruimte vir 'n groot gesin of vriendegroep. Eienaars doen baie moeite om aan klante se behoeftes te voorsien. Hulle was besig met die installering van 'n swembad na aanleiding van kliënte se terugvoer. Dis beslis ons toekomstige afpakplek indien ons weer in die omgewing is. Ligging perfek vir besoeke aan Pretoria en Brits. Wel gedaan aan die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilgard N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilgard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die huis is aangenaam. Die badkamers en kombuis-area was nie skoon gewees nie. Veral die stortdeure. Die beddegoed was skoon. Die braai-area was skoon. Die huis is goed toegerus en maak vir 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf by Ntlokwe Cottage en ook vir die terugvoer, dit word waardeer. Ons sukkel ongelukkig baie met kalkwater omdat ons slegs van boorgatwater gebruik maak. Die boorgatwater vlek ongelukkig die stortdeure, stortbakke en wasbakke in die badkamers en die opwasbakke in die kombuis. Ons maak dit mooi skoon, maar kan ongelukkig nie die permanente vlekke verwyder nie. Kontak ons gerus as julle enige verdere voorstelle het.

Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Neels D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice, lekker rustig, privaat, veilig. Ons sal weer gaan!

Baie nice. Lekker rustig, privaat, veilig sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Afrit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjE3ZWVkLTY3MjMtNDhlZC1iZGIyLTlkZjZlMzQzYjcwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 R513 Exit 50 0251 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.6626 27.94552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem