Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Blyde Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jeni B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and quiet.

Louis was a good host and a great cook! Breakfasts at a small extra charge were very good. Everything we needed for a comfortable stay was in our room. Access to a TV would have been nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Combrinck L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oornag in The Cabin.

Baie gerieflike verblyf vir 'n vinnige oornag. Ons is baie vriendelik verwelkom, en die houthuis is baie netjies ingerig en het sy eie privaat ingang. Het ook 'n lekker ontbyt gehad die volgende oggend. Die enigste negatiewe aspek was die aanhoudende geblaf van die bure se honde deur die nag, so dit het ons ietwat wakker gehou. Glo nie mens hoor dit so erg in die huis nie, maar in die houthuis kan mens. Wel nie die eienaars se skuld nie en het verder baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F
Saam met vriende

Kos is heerlik. Kamers ruim. Swembad groot. Sal verseker weer daar gaan oorslaap

Diens is uitstekend. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap daar.

Plek is baie netjies. Slegs een probleem, ’n Wendy-huis word ook as ’n slaapplek gebruik en ek dink persoonlik dit doen afbreek aan die res van die kompleks. Houtvrot sal met die tyd voorkom en kan ’n gesondheids risiko inhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Gesin met tieners

Home away from home.

Very friendly people, very nice and affordable breakfast. Comfortable stay. Was a definite pleasure to stay there. Wish all our stay overs can be as good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Baie aangenaam, vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou.

Dit was baie gerieflik om daar te kon bly met die aankoms van my eerste kleinkind. Hulle het ekstra hulp verleen met vervoer na die hospitaal, gehelp met padaanwysings en selfs data op my foon geplaas. Uitstekende diens! Die enigste negatiewe kommentaar is dat gaste nie privaat bly nie, maar deel is van die huishouding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie tevrede met die kliëntediens wat ons ontvang het! Baie skoon en netjies, baie tuis gevoel. Klein goedjies in die kamer om jou meer tuis te laat voel. Ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize H
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs wat mens sommer dadelik laat tuis voel. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Guest House se terugvoer

Beste Lize,

Dit was net een groot plesier. Jy is welkom!

Groete,
Blyde Bed and Breakfast

Blyde Guest House
Kekana T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kekana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality.

Our great gratitude to the manager who gave us an excellent hospitality based on his friendliness, welcoming, helpfulness and kindness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blyde Guest House se terugvoer

Vivian

It takes great guest to be a good host. Please visit us again.

Blyde Guest House
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blydeweg 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmT5l4A2gtv8gjvjuJhU7IRx3H3M8RmRQdsqqjR9puV3wl5idqf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 Blyde Road Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -26.170110639753 28.298743566795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem