Blyville-A
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 68, Boston, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R300R240 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blyville-A bied gerieflike selfsorgverblyf in Boston, Bellville. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en dis in 'n rustige, ontspannende en vriendelike omgewing.
Verblyf word in 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n gastekamer aangebied. Die eenslaapkamerwoonstel het 'n kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond en 'n yskas, en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die gastekamer het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek. Die ligging bied maklike toegang tot die N1, Tygervallei-winkelsentrum en 4 hospitale.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 4de Laan 68, Boston, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Blyville-A het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vredelust Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 68, Boston, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18