Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Buite is daar 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die leefarea met slaapplek vir 2 ekstra gaste. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n oop vuurherd in die leefarea met oorgenoeg vuurmaakhout. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Janssens Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang