Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo La Motte Farming and Tourism

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Bo La Motte Farming and Tourism
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Moya C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moya C
Saam met vriende

Ongelooflike plek!

Bo Lamotte het ons verwagtinge oortref. Ons het heerlik gekuier, alles was perfek en ons sal definitief weer in die toekoms daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op die plaas in die dorp.

Uitstekende geriewe en baie goed versorg. UPS vir die ligte tydens beurtkrag en gasstoof in die kombuis. Alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing - ideale wegbreek van die stad.

Akkommodasie is pragtig - baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek. Steeds naby genoeg aan Franschhoek vir uiteet, wynproe of rondloop. Werklik 'n rustige wegbreek in die natuur met wingerde en pragtige bome reg om die huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret D
Gesin met tieners

Beautiful surroundings, comfortable and relaxing.

Beautiful location, the house is comfortable and equipped with the basics. Overall, it was a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermias Hendrik V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermias Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location in the heart of Franschhoek!

Incredible stay at one of their cottages in a great location close to the town centre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsebe K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë, rustig, sal definitief weer gaan.

Baie lekker, mooi natuur, heerlike kaggel, ongelooflike wynplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Bo La Motte is verskriklik mooi en die blyplekke is van hoë gehalte. Christelle was baie gasvry en ons sal verseker weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Ons cottage was baie netjies en skoon. Pragtige ligging en uitsig op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lurina H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lurina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, lieflike uitsig en 'n stywe loopafstand van menigte restaurante en winkels.

Ons het die kaggelvuur baie geniet al is dit somer, want die Kaapse weer verander in 'n oogknip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie was perfek, ruim, skoon en op 'n plaas net vêr genoeg uit die dorp.

Ons besoek aan Franschoek was besonders en die huisvesting het dit pragtig afgerond. Die huisie was heerlik om in te woon, op 'n pragtige plaas, met die mooiste uitsig en naby aan die dorp. Ek kan dit absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo La Motte Farming and Tourism se terugvoer

Was wonderlik om julle te ontmoet en by ons te he. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom bly.

Bo La Motte Farming and Tourism
Lindy J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

A beautiful cottage, very large and spacious with all the amenities you may need. Lovely fireplace and large gardens to explore. An idyllic place to stay. Very close to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wenda T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wenda T
Enkelreisiger

Wat 'n wonderlike ervaring. Sal beslis terugkom. Absolute sielsrus.

Essie was die hele tyd so hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gekuier. Weer het nou nie lekker saamgespeel nie, maar nogtans kon ons lekker kuier.

As jy nou rustig wil wees is Bo-La-Motte die plek om dit te doen. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renaye P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaye P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful winter break, fireplace is amazing and cosy.

The farm is very close to town, beautiful vineyard. Very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige kuier.

Aangename, vriendelike personeel. Behulpsaam. Fantastiese ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgia C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia C
Enkelreisiger

The warm and cozy welcome was a great experience, great for that break away from the city and it's noise.

Amazing service, a warm welcome and the all-together peace of mind it provides was simply amazing. The area is so beautiful and the cottage very spacious. Loved the indoor fireplace. It was simply amazing. A definite recommendation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely experience.

We went during the week and it was fairly quiet so we got upgraded to a cottage with a better view as they had availability. It was really the best stay in a long time. The cottage had everything we needed. The staff were super friendly and helpful. Close to the best wine farms and town actually. I will recommend Bo La Motte over and over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H
Gesin met tieners

Pragtige plek met pragtige uitsig.

Baie netjies en skoon plek met baie vriendelike personeel. Het ons kuier terdeë geniet en sal defnitief in die toekoms weer soontoe gaan sou ons die geleentheid kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome wegbreek van die stad se gejaag, in 'n baie mooi omgewing, gerieflike verblyf.

Het tuis gevoel in goed toegeruste cottage met alles wat nodig is, en het veral die stofie geniet wat ons lekker warm gehou het oor die twee reënerige dae wat ons hier deurgebring het. Mooi plaas in 'n baie mooi omgewing. Definitief die moeite werd om hier te bly tydens 'n besoek aan Franschhoek en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sven P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sven P
Gesin met klein kinders

Beautiful piece of paradise.

Clean, comfortable and amazing setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrika D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

So mooi.

Die mooiste omgewing! Vriendelike mense. Lekkerste vakansie. Bo La Motte sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Wou nie ry nie. Rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay. Staff were super friendly, amenities top draw. And on our doorstep. We'll be back.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Bo La Motte is a gem. The cottages are super comfortable, the location is idilic. To arrive through this avenue of oak trees and then have such wonderful mountain views. When you arrive at your cottage is a great experience. The cottage we stayed in (Oak Cottage) is very well decorated and very comfortable. I would recommend Bo La Motte to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander J B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alexander J B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Helpful and pleasant reception and attendents.

Lodge needed maintenance. Bathroom door loose and difficult to close. No storage shelves in bedroom. Back door also needing asttention. difficult to close. Then olive oil and wine available at a cost. Spending close to 6 grand for 4 day stay I would have thought this should be complimentary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige atmosfeer, met die mooiste wingerde rondom die kothuise.

Bo La Motte se kothuisies is perfek - dit het alles wat mens nodig het, en meer. Dit was baie stil en rustig en prentjie-mooi. Die span is vriendelik en was baie behulpsaam en het ook seker gemaak hoelaat ons arriveer en het reëlings gemaak toe ons eers later die aand gearriveer het. Essie het kom inloer die volgende dag om seker te maak dat alles in orde is. Ons het dit baie waardeer. Die honde is oulik en vriendelik! 'n Huis weg van ons huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies mooi tussen die berge en wingerde!

Ons kan die bestemming definitief aanbeveel. Dit is stil en rustig en idillies mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en dit geniet.

Die akkommodasie was gerieflik, het alles gehad wat nodig was. Skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gian D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gian D
Gesin met klein kinders

Gemaklike verblyf op 'n lieflike plaas.

Ons het vir ' n paar aande by Bo La Motte gebly. Huisie is baie goed toegerus en baie gemaklik. Selfs met die bitter koue, het die kaggels en elektriese komberse om lekker warm gehou. Baie mooi uitsig van die stoep af en lekker stap tussen die wingerde deur. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O
Gesin met klein kinders

Definitief 'n verfrissende wegbreek van die stad se gewoel, omring deur natuurskoon, personeel is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam, laat mens sommer tuis en welkom voel.

Sal graag weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharien V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien V
Saam met vriende

Heerlike rustige omgewing, die Cottage is als wat mens nodig het.

Baie mooi veilige kothuis - silwerskoon en netjies met pragtige kaggel. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo La Motte Farming and Tourism se terugvoer

Dit was wonderlik om julle te ontmoet en by ons te hê. Julle is welkom om enige tyd terug te kom.

Bo La Motte Farming and Tourism
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons kuier by Bo La Motte baie geniet! Dit was net te kort!

Personeel was vriendelik en help graag! Ons sal weer teruggaan soontoe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederic B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederic B
Saam met vriende

Pleasant.

It was everything we expected from a well-equipped and maintained large cottage on a working farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek tussen die wingerde.

Die diens tydens ontvangs was uitstekend. Die huisie waarin ons gebly het is baie smaakvol en het alles wat jy nodig het. Heerlik gestap op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo La Motte Farming and Tourism se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Julle is meer as welkom om enige tyd terug te kom. Sien julle volgende keer.

Bo La Motte Farming and Tourism
Yvonne T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our 3 nights at Bo La Motte Farming and Tourism was most comfortable.

Bo La Motte was well located close to the heart of Franschhoek and the tourist attractions. It was great waking up on a wine farm each morning and having a view of the mountains. The cottage was well equipped with everything that one would require and close to a variety of restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Gesin met tieners

Verblyf was baie goed, baie oulike plek netjies en skoon.

Bo La Motte is in baie mooi area geleë en dit is 'n pragtige plek. Dit was baie lekker huis vir 'n gesin en skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar bly. Ek sal Bo La Motte vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Gesin met tieners

Lieflike plekkie op die plaas. Sal beslis weer gaan.

Het alle verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed vir die siel.

Lekker rustige en mooi wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurizio P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maurizio P
Gesin met klein kinders

Tranquil and picturesque.

Peaceful venue close enough to stores if need be, but far away enough to feel calm and rested from town living.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer - die plekkie het alles wat 'n mens nodig het!

Jammer dat die ingang van die eenheid nie uitkyk op die pragtige berge, en dat jou braai-area ook liewers daar is nie. Soveel meer om van die natuur te geniet en buite te sit en braai as die ingang verander kan word? Maar die plekkie is alles wat jy nodig het, en meer. Die gasheer/vrou het aan alle klein detail gedink!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruve K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruve K
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreekplek.

Fantastiese plek. Kan dit ten volle aanbeveel. Enigste klagte: die waterdruk in die en suite-badkamer is baie laag. Kon amper nie stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies met die mooiste uitsig.

Warm verwelkoming deur Essie. Die kothuis is knus en snoesig en silwerskoon. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Heerlike kaggelvuur met hout altyd beskikbaar vanaf die kantoor. Goeie ligging nie, ver van die hoofstraat af nie. Baie privaat vir die welkome wegbreek van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winrie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winrie S

Ek wens ek kan 'n jaar hier bly!

Lieflike plek met alles wat mens nodig het. Dis silwerskoon en netjies. Die area is prentjiemooi. Die diens en ontvangs was vriendelik en sonder enige probleme. Ek sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay, quiet and close to the centre of town.

My wife and I stayed for 3 nights in the Pump House. It had everything we needed including an open fire in the large lounge room. The property had other cottages so you do see others on the property, but it still feels very private and relaxed. The staff are very friendly and we recommend it highly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Gesin met tieners

Bo Lamotte is rus vir die siel.

Bo Lamotte is omring deur berge en druiweboorde wat sorg vir 'n rustige atmosfeer. Ons het in Goose Huis gebly. 'n Absolute Kaapse boustyl met blou vensterhortjies, wit linne en 'n lekker kuier vuurherd. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlon W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon W
Saam met vriende

Excellent cottage, wonderful location.

The cottage is excellent: authentic, spacious, very well equipped and clean. Wonderful location with beautiful views. The small pool in the garden is a bonus. Friendly staff, good service. We will come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middagkrans-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYE0IavZ4Vk0IN0gd21KeZv687iyVKeyMvtLLLPo4NE3l5bRyhf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Middagkrans Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.920757863964 19.127475106558