Bo Sig
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwas-weg 36, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R7 003 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Bo Sig is 'n heerlike selfsorghuis op die strandfront in Paternoster, wat slaapplek bied aan 10 gaste en ideaal is vir 'n rustige kuswegbreek.
Die huis spog met 5 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Daar is 3 en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak, terwyl die laaste aparte badkamer ook 'n stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Hierdie huis het ook 'n omsetter om 'n gerieflike verblyf te verseker.
Die stapeldeure lei na 'n stoep met asemrowende uitsigte en 'n braai-area. 'n Sak vuurmaakhout word met aankoms voorsien. Die huis het 'n balkon op die eerste verdieping met 'n uitsig oor die baai en 'n swembad in die agterplaas.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Taryn Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sonkwas-weg 36, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwas-weg 36, Paternoster, 7381, Wes-Kaap