Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge

Chalets
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste het toegang tot gemeenskaplike badkamers, 'n sitarea en 'n eetarea. Daar is ook braaigeriewe en 'n groot braai-area vir groter groepe waar hulle 'n groot vuur kan maak. Daar is ook 'n beskutte braai in die knus sitarea en eetarea vir wanneer die weer sleg is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Verekombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geduld Plaas, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNDFhMDU0LTA2ZWUtNGFjNi1iZTI3LTY1MzgxM2FhNjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Plaas Geduld Hartbeesfontein 2600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.691225242565 26.451226472855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem