LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge | LekkeSlaap
+5

Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lauren D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D
Gesin met tieners

Die lekkerste lodge waar ek al ooit gebly het.

Die eienaars is die gaafste mense wat jy ooit sal ontmoet. Dit is rustiek, maar perfek vir wat ons nodig gehad het. Die chalets is klein maar baie skoon en die ontbyt is perfek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The friendliest lodge I have ever stayed at.

The owners are absolutely the nicest people you will ever meet. It's very rustic but perfect for what we needed. The chalets are small but very clean and the breakfast was perfect.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ann P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en doodse stilte.

Die plekkies binne is skoon en netjies. Ons het ekstra komberse gekry na 'n skielike koue front. Lekker ordentlike ontbyt die volgende oggend. Sal mense wat hou van kamp enige tyd aanbeveel.

Corne H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Enkelreisiger

Bekostigbare verblyf, baie netjies ingerig en in 'n stil en veilige omgewing.

Vriendelike diens en bekostigbare verblyf, netjies ingerig en in 'n stil en veilige omgewing. Heerlike ontbyt.

Minnette J - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette J

'n Wonderlike ervaring om tuis te gaan op 'n "groen" plaas, ek was beïndruk.

Gasvry, baie netjies en voldoende toegerus. Klein bederfies wat my baie tuis laat voel het. Sou sommer langer wou aanbly, wat 'n wonderlike ervaring!

Ansonette D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonette D
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly. Die diens was baie vriendelik en die plek is baie skoon en netjies.

Sal dit definitief aanbeveel vir enige persone. Het lekker gebly. Die plaas is stil en weg van dorp se geraas wat 'n pluspunt is. Sal weer daar gaan oornag as ons daai rigting gaan.

Robert M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M

Ons het ons verblyf geniet.

Ons het dit geniet. Daar is nog rustigheid en stilte.

Marna G - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gashere, beste ontbyt en alles was tops.

Gashere was baie vriendelik & die ontbyt was vreeslik lekker. Baie oulike plekkie ver van al die geraas. Sal verseker weer gaan:)

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geduld Plaas, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNDFhMDU0LTA2ZWUtNGFjNi1iZTI3LTY1MzgxM2FhNjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Plaas Geduld Hartbeesfontein 2600 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.691225242565 26.451226472855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!