Bohemian Lofts Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bohemian Lofts Backpackers is in die hartjie van die kunsryke woonbuurt, Observatory, in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspanne, maar gerieflike verblyf met genoeg naglewe in die omtrek om jou aan die gang te hou.

Ons bied verblyf in beide privaat en slaapsaal-kamers, elkeen ruim en individueel gemeubileer. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of stapelbeddens met 'n gedeelde of en suite-badkamer. 'n Ligte ontbyt en gratis WiFi is by die tarief ingesluit.

Ons is binne stapafstand van verskeie winkels, kroeë en restaurante. Die eiendom is ook net 'n kort motorrit vanaf die Universiteit van Kaapstad en die stadskern.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bohemian Lofts Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R440 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za