Jacobsbaai Akkommodasie by Bokkomdraai | LekkeSlaap
+22

Bokkomdraai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 3, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bokkomdraai is in Jacobsbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en lei na die ruim patio met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit het ook 'n ingeboude braai en ruim sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bokkomdraai sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Bokkomdraaistraat 3, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 3, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf82e25be65de494f5553c131021d5e248052086d4a88e46b70d40b5d54d16f0de37b5326f31e16a69608cd07319ee2e878a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 3 Bokkomdraai Street Jacob's Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.970476154454 17.88614749459
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za