Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkrans Private Nature Reserve

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Braham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Bokkrans Private Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cliint J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliint J

Amazing host.

Our host was unbelievably out of this world. Made us feel so welcome and at ease and catered to our every whim. We will definitely be visiting again. Perfect getaway for the whole family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lailah D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lailah D
Gesin met tieners

Relaxing, tranquil.

Fantastic! Friendly staff, everything as per pictures. Just be prepared to drive 23km on a very bumpy dirt road to get to the farm. Go fully prepared to enjoy tranquility so you do not have to drive out to shops .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne C
Saam met vriende

Beautiful game farm and a short distance to beautiful beaches.

If you could rate over 10 out of 10, I would probably give the host a 15 out of 10. Such an amazing and beautiful setting with views that take your breath away. We arrived as strangers and left as family. No request was too much trouble. The host spoiled us every minute and gave us the VIP treatment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert P
Gesin met tieners

100%.

Sit was net wat ek wou he. Stil en in vlaktes. was vir seker die beste gasheer wat ek al ontmoet het. Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W
Gesin met tieners

Fantastic.

Nice place. Won't mind going again. Everything was spot on and the workers are friendly and the host of the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf.

Baie dankie vir die puik geriewe en gasvryheid. Dit was 'n heerlike afskakeling in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W

Fantastic, so much fun.

There is absolutely nothing to complain about. Our stay was fantastic. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L
Gesin met tieners

Wegbreek van die stad, plaaslewe. Absolute bliss.

Absoluut fantasties gewees. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan V
Gesin met tieners

Rustigheid in die oortreffende trap.

Vir diegene, soos ek, wat op soek was na stilte, rustigheid, vrede - was Bokkrans Private Nature Reserve sommer baie lekker Geen selfoonsein onder die berg nie, tog was ons nie 'alleen' nie - beeste wat gereeld kom hallo sê, 'n troppie skapies wat soos perde galop as hul die water benader, 2 volstruise wat pal daar rondom geboer het, 4 bloukraanvoëls wat gereeld met hul statigheid kom spog het, ribbokke (meer skugter), skilpaaie, patryse, tarentale en so meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie J
Gesin met tieners

Plaas verblyf en kuier op sy beste.

Ons het aanvanklik net 'n 'last minute' oornagplek naby Stilbaai gesoek omdat daar geen plek meer in Stilbaai was nie, en ons was heerlik verras. Die huis het die mooiste uitsig, al die geriewe wat jy nodig het, en die kuierplek met pooltafel, swembad en meer is stunning. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelain K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelain K

Wat 'n lekker naweek. Die gasvryheid en diens was uitstekend!

Uitstekende verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die mooiste scenery. Kinders het die plaaslewe vreeslik geniet. Eienaars was baie gasvry gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Gesin met klein kinders

Dit is vir seker 'n plek wat ons weer sal besoek.

Dit is baie rustig en die eienaar se diens is tops. Die natuurskoon is awesomrowend, lekker 4×4 roetes en baie diere in die omtrek. Lieflike swem area en speel area vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Onika B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Was ongelooflik lekker. Dankie Braham. Sal beslis weer terugkom na jou plek toe. Sal jou gou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R950
R950 R814
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R814
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R814
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombosweg, Bokkrans, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d7c99bb58182cb4b92c41a28f8760f27a8fced4b9042bfbeca4ad6b3a2c0d8864d822f07fdabfcb1a48c172b91743c15914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R814 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Blombos Road Bokkrans 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.298072734445 21.229554226131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem