Bokkrans Private Nature Reserve
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 30 Des 2023 tot 1 Des 2024.
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blombosweg, Bokkrans, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R814 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bokkrans Privaat Natuurreservaat bied gerieflike selfsorgverblyf tussen Riversdal en Stilbaai.
Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede en 'n rondawel. Die eenhede het slaapplek vir 3 of 4 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en 'n kombuis met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste het toegang tot 'n swembad, kinderspeelarea, 'n groot dek, vermaakarea met 'n TV, pooltafel, veerpyltjiebord en braaigeriewe. Aktiwiteite wat beskikbaar is sluit 4x4-roetes, wildkyk, voëlkyk,verfbal, voetslaan en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Braham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 1
Ligging
- Blombosweg, Bokkrans, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokkrans Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blombosweg, Bokkrans, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom