Bokmakierie Villas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Denise P - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, gasvry en pragtig!
Karola V - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay, we enjoyed thoroughly and hopefully will come again!
Christa V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike tuin en rustige omgewing baie naby aan alles.
Liu A - Okt 2023
Algehele gradering
Nice place, charming hosts.
Bokmakierie Villas se terugvoer
Dear Liu,
Thank you for you awesome review!
Thanks for taking such great care of the villa and for being such neat and polite guests.
It will be wonderful to host you in the future again.
Charles C - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met als wat nodig is vir oornag of lang verblyf.
Bokmakierie Villas se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Charles.
Dankie ook vir die uitstekende gas wat jy was en dat jy so mooi na ons eenheid omgesien het.
Dit sal heerlik wees om jou eendag in die toekoms weer te kan huisves!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robert Mugabe-laan 26, Luxury Hill, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom