Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokrivier Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henrico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bokrivier Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Minrie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minrie S
Gesin met tieners

Paas gesinsvakansie.

Wat 'n juweel van 'n bestemming wat jou asem wegstoot. Mooier, rustiger en gemakliker gaan moeilik wees om te kry. Die kothuis is pragtig met alles wat jy kan nodig hê om jou verblyf te geniet. Selfs leesboeke en bordspeletjies. Die beddens en duvets is soos 'n 5-ster hotel. Die badkamers is pragtig en het heerlike storte. Die kombuis is besonders goed toegerus. Die onderdak stoep is ruim met gemaklike banke en 'n lekker tafel om by te eet of te ontspan. Die kothuise is so geleë dat jy privaatheid het en 'n 360-uitsig van berge, proteas in blom met suikerbekkies wat rondvlieg en pragtige bome. Die braai is groot genoeg om te braai en pot of bykosse terselfdertyd te maak. Dit is ook lekker omdat jy dit kan rondskuif soos dit jou pas. Die Kol-kol is omtrent 'n treat. Daar is 'n pragtige rivier naby en heelwat stap-, draf- of fietsryroetes. Bokrivier Cottages dien as 'n goeie basis om die pragtige dorpies in die omgewing te verken. Bokrivier Cottages se diens en vooraf inligting is ook uitstekend en het ons vriendelik gehelp en laat welkom laat voel. Die cottages is troeteldiervriendelik en die WiFi was uitstekend. Iets waaroor my tieners baie bly was. Ons kan nie wag om terug te gaan nie en ek sal 'n besoek hier hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richa W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richa W
Saam met vriende

Mooi en ruim, lekker klerekas, baie lekker stort, en gemaklike bed.

Bokrivier Cottages is die lekkerste plek vir 'n naweek weg saam met vriende! Ongelooflik mooi, netjies, goeie diens, vriendelike plaaswerkers, en gerieflik naby Greyton. Ons het in Barton gebly, wat die mooiste stoep het met 'n pragtige uitsig oor die berge! Huisie is lekker ingerig, en die hot tub is 'n absolute bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokrivier-plaas, Greyton, Riviersonderend, 6858, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320babfa5ac48502c165cdfeb3ef426001d4b37d065ec7c8e8864c823c78cabfbc1584cedd7d5de0e9f6acab39824ec09652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Bokrivier Farm Greyton 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114063 19.839773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem