Bon Accord Farm Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Dalida W - Mei 2024
Algehele gradering
10 uit 10.
Lereze V - Apr 2024
Algehele gradering
Salig, stil, goed ingerigte verblyf in een van die mooiste streke van ons land.
Johan W - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Mandy H - Mrt 2024
Algehele gradering
Utterly delightful.
Gayle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Well equipped, well positioned, beautiful views and peaceful.
Lees meerDeon H - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Fees vir die oog binne en buite.
Rika C - Feb 2024
Algehele gradering
Asemskep verblyf.
Van Renen C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Elsabe H - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, baie spesiaal. 'n juweel in Montagu. Juweel van verblyf.
Andrew D - Jan 2024
Algehele gradering
Everything was perfect.
Jannie B - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige wynplaas in die natuur.
Marilese S - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Lees meerInge G - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek. Ons sal beslis weer kom kuier.
Jana N - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike plaaswegbreek.
Johan L - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut uitstekend, skoon netjies, ver bo verwagting.
Liesel K - Aug 2023
Algehele gradering
Bon Accord is loshande die beste plek waar ons nog ooit gebly het.
Lees meerRiaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowende ligging.
Christo V - Mei 2023
Algehele gradering
ABSOLUTELY PERFECT.
Marilet T - Mei 2023
Algehele gradering
Bon Accord Farm Cottages is die perfekte wegbreek uit die stad.
Elmarie L - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi plekkie. Sien ons vir seker weer.
Berna V - Apr 2023
Algehele gradering
Verken die omgewing.
Naomi H - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie en wonderlike ontvangs. My gunsteling plekkie van ons 3 weke toer.
Gerhard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Luuksheid op 'n plaas.
Omari L - Jan 2023
Algehele gradering
Very quiet and peaceful sleep.
Jan D - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut fantastiese akkommodasie en uitsig oor die plaas en vallei, heerlik gebly en baie geniet.
Lees meerMarita Grobler G - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Linda M - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful stay on a working farm.
Lees meerChanene P - Sep 2022
Algehele gradering
Heaven on earth.
Shaun V - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en ontspanne!
Miguel P - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful location.
Adel R - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasies.
Sandra O - Aug 2022
Algehele gradering
Merkwaardig, 100%.
Piet V - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging, perfekte huis, perfekte gasvrou!
Lees meerValmarie P - Jun 2022
Algehele gradering
Mensig, die netjieste plek wat ek nog ooot in was, en aan alles is gedink. Die kaggel binne is 'n wenner vir die koue wintersaand. Kon heerlik stap. Baie vriendelike mense.
Lené K - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, plaaslike omgewing.
Alida V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing en kothuis. Heerlik gewees!
Daniel L - Feb 2022
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker wegbreek.
Annelen K - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim verblyf op 'n pragtige plaas waarin ons so tuis gevoel het.
Kobus B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Hendri R - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, rustige omgewing, vriendelike gaste en werkers.
Lees meerDean S - Nov 2021
Algehele gradering
Stilte, rus en uitsigte.
Amelia D - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, stil en privaat. So baie netjies!
Yvette R - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect getaway
Peter H - Aug 2021
Algehele gradering
Absolute tranquility.
Dirk T - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik
Sonette D - Jul 2021
Algehele gradering
Asemrowend, netjies, heerlik gekuier, rus vir die siel, weg van die stad se liggies. Alles in jou eie huis tot jou besikking en soveel meer.
Megan S - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful
Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Baie mooi op die plaas.
Nadene E - Mei 2021
Algehele gradering
Beste ontspanning en diens.
Karen L - Mei 2021
Algehele gradering
Ontspan in styl.
Ronell B - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik!
Hesna C - Feb 2021
Algehele gradering
Salige rus met 'n prentjiemooi uitsig.
Marina S - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Sonja C - Nov 2020
Algehele gradering
Dis die plek om te bly in Montagu!
Herman B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike stilte, netjies skoon, plattelandse ontvangs, werklik tuisgekom.
Justin C - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, pragtige omgewing en baie gemaklike geriewe.
Coenie L - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, asemrowend en net lekker!
Jacques D - Aug 2020
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier met gasvrye mense en pragtige uitsig.
Pierre V - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
Daniel J - Mrt 2020
Algehele gradering
Look no further, Bon Accord is the best place to stay in Montagu! You will not be disappointed.
Riaan V - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies, gerieflik en skoon. Baie vriendelike diens.
Peet V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike stilte en vrede in 'n silwerskoon, gerieflike kothuis.
Gerne M - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Nicolaas D - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome!
Chandre K - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Aimee G - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful views of the fruit farm and mountain range.
Charmaine N - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect place to stay!
Karien V - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Sandra D - Okt 2019
Algehele gradering
Perfek, skoon, netjies, als wat jy nodig het.
Nicole M - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic place to stay!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese blyplek!
Soos my titel lees, was dit een van die beste selfsorgkothuise waar ek nog ooit gebly het! Dit is stil en afgesonder met skilderagtige uitsigte oor die plaas en die omliggende berge. Ek beveel hierdie plek ten sterkste aan vir 'n rustige wegbreek van die huis af. Die kothuis waarin ons gebly het, was modern, dog oulik en meer as volledig toegerus met alle meubels en geriewe wat nodig is om gemaklik te leef. Die gasheer was buitengewoon vriendelik en het my regtig gemaklik laat voel met haar organisasie en was op geen manier opdringerig nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jurie E - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese, skoon verblyf.
Ina S - Aug 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte oor die vallei en berge.
Ernest C - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Alles was bo verwagting, mense, verblyf, uitsig vanaf die kothuis. In die somer moet dit selfs beter wees as plante blare het en vrugte dra.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fides C - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Lynn G - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het vir 7 dae elke aand op 'n ander plek geslaap en Bon Accord was kop en skouers bo al die ander.
Lees meerPrudence V - Aug 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Tammy B - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent amazing welcoming - just absolutely wow.
Daniel J - Jul 2019
Algehele gradering
A cosy weekend getaway to remember.
Lees meerFanie V - Jul 2019
Algehele gradering
Een asemrowende plek!
Angir-joy D - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Johan W - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi en baie goed toegerus. Het baie lekker gebly.
Helené H - Jun 2019
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde!
Sasha U - Jun 2019
Algehele gradering
Bon Accord is 'n baie spesiale plek!
Louis V - Jun 2019
Algehele gradering
Bon Accord is die ideale wegbreek.
Lees meerJakobus K - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Nelie B - Mei 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Louis L - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Hennie B - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Christo S - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties! Pragtige uitsig.
Cobus M - Apr 2019
Algehele gradering
Beste verblyf nog.
Elize C - Mrt 2019
Algehele gradering
Vyfster-verblyf.
Ian M - Jan 2019
Algehele gradering
Volpunte vir die huiseienaars en diens.
Iris V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend, kan nie vir beter vra nie.
Bianca P - Des 2018
Algehele gradering
Rustigheid met 'n prentjie boek mooi uitsig.
Liesl V - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerJean-pierre V - Nov 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig en skoon huisie.
Lize D - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike plekkie met stunning uitsigte en pragtige mense!
Jenine M - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, aandag aan detail. Kan niks meer verwag.
Daniel H - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
Danie V - Sep 2018
Algehele gradering
Na 10 dae se toer was dit die beste verblyf.
Karen V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig!
Alet M - Aug 2018
Algehele gradering
Ons sal definitief weer kuier by Bon Accord.
Melissa B - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige, vreedsame wegbreek, met al die geriewe en gemak van jou eie huis.
Lees meerAlbertus V - Jul 2018
Algehele gradering
Sal weer gebruik maak van verblyf.
Lise C - Jul 2018
Algehele gradering
Sielsrus.
Kobus V - Jul 2018
Algehele gradering
As jy rus en vrede soek sal jy dit hier kry.
Hardy L - Jun 2018
Algehele gradering
Lieflik.
Lize H - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig, uiters netjies en goed toegerus.
Gibran W - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent and highly recommended.
Elize V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi huisie met pragtige uitsig.
Zelda V - Nov 2017
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
Hendri V - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtig netjies, skoon en keurig.
Karel A - Sep 2017
Algehele gradering
Dit het al ons stoutste verwagtinge oortref.
Johan L - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Bon Accord Farm Cottages se terugvoer
Hello Johan,
Baie dankie vir die terugvoer dit word opreg waardeer.
Groete,
Erna
Reinette S - Sep 2017
Algehele gradering
Huisie is so netjies, goed ingerig met 'n baie mooi uitsig.
Alex L - Aug 2017
Algehele gradering
Die hemel is op 'n plaas knap buite Montagu.
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Verblyf en uitsig uit die boonste rakke!
Lize D - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek, rustige atmosfeer met asemrowende berg tonele.
Lizelle K - Jun 2017
Algehele gradering
Perfek!
Corne R - Mei 2017
Algehele gradering
Perfect view, clean. Value for Money.
Sterna T - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlike en uitstekend toegeruste blyplek.
Lieschen K - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Rudolf V - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig en ongelooflik lekker.
Bertie S - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende waardevolle sakpas-verblyf, skoon, netjiese, rustige, kliënt-vriendelike en veilige plaasverblyf.
Antoinette L - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike verrassing!
Brigitte S - Des 2016
Algehele gradering
Ons beste verblyf.
Hermie F - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Netjies.
Innes V - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Ursula M - Okt 2016
Algehele gradering
Amazing - meer as wat ek verwag het!
Chris G - Okt 2016
Algehele gradering
Voedsel vir siel en liggaam!
Debbi W - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustig en lieflike plek om te ontspan.
Paula M - Sep 2016
Algehele gradering
Great cottage with everything that you need for a relaxing stay.
Serahni S - Aug 2016
Algehele gradering
'n Juweel in die middel van nêrens.
Somantha K - Mei 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Hardus D - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese, ongelooflik heerlike belewenis met van die vriendelikste mense wat jy ooit kan raakloop!
Lees meerRene F - Apr 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Sue M - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstaande!
Wilhelm K - Mrt 2016
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Bredell V - Feb 2016
Algehele gradering
Sien die sterre.
Lees meerFriedrich S - Des 2015
Algehele gradering
Wow, sal baie graag weer terugkom, maar minstens 'n week bly!
Bon Accord Farm Cottages se terugvoer
Goeie dag Friedrich,
Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit. Herfs is baie mooi en die winter selfs ook. Julle is natuurlik altyd welkom. Die wyn is beskikbaar op die plaas sowel as LaVerne in Robertson. So as jy weer hier is, kom koop sommer by ons.
Bon Accord Groete,
Erna
Albert V - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Marieth B - Des 2015
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde!
David H - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik!
James N - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Liezel B - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlike naweek op die platteland!
Dirk U - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstaande verblyf.
Gerrie J - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Bon Accord Farm Cottages se terugvoer
Goeie Dag Gerrie,
Baie dankie vir jul ondersteuning en ons is bly dat dit vir julle lekker was. Dankie ook vir die goeie verslag, dit motiveer 'n mens. Hoop om julle weer eendag hier te ontvang.
Groete,
Erna
Antoinette L - Sep 2015
Algehele gradering
Goeie selfsorg-akkommodasie met 'n wonderlike uitsig op wingerd en vrugteboorde.
Bon Accord Farm Cottages se terugvoer
Goeie Dag Antionette en Charl,
Dankie vir die mooi dinge wat julle van ons plaas sê, dit was vreelik lekker om ons plek met julle te deel, is altyd lekker om sulke ongelooflike mense soos julle te ontmoet, tot weedersiens.
Groete
Erna en Sakkie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap