Bon Repose Cottage 3
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Celesti Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Otto V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier geen geraas net die rustige natuur en natuur geluide gehoor.
Jeanette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het dit so baie geniet en sal definitief weer in die toekoms gebruik.
Bon Repose Cottage 3 se terugvoer
Liewe Jeanette,
Baie dankie vir die mooi resensie! So bly om te hoor dat julle lekker op Bon Repose gekuier het.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Phillip en Celesti
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graskopweg, G1, Hazyview, 1242, Mpumalanga