Klapmuts Akkommodasie by Bona Vista | LekkeSlaap
+52

Bona Vista

Kamer 1 tot 11
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, wasbak, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, breekware en eetgerei. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Buite is daar 'n privaat onderdakpatio en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Oor naweke is die minimumverblyftydperk 2 aande. Oor langnaweke is die minimumverblyftydperk 3 aande. Oor Paasnaweek is die minimumverblyftydperk 4 aande. Ons tariewe R450 per persoon per aand wat deel.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc155e77f7bec68fc3f7ab6b5a112e95caefa9b6b75e3456d28963ad7935429d25cef5e4c667fe82e258c69e68d0a05fdc245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 133 5 1 5 Bona Vista Klapmuts 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.79121654409 18.880116194487
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za