LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+65
Selfsorg in Klapmuts

Bona Vista Self-Catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista Self-Catering Accommodation is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word omring deur skilderagtige berge. Bona Vista bied 11 selfsorgkamers met en suite-badkamers en 2 kothuise in hierdie pragtige plaas-omgewing, net 10 km van die Paarl af en 15 km vanaf Stellenbosch.

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n privaat onderdakstoep. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Verder word haardroërs, stoomstrykyster, lugversorging, gratis WiFi en 'n DStv-hotelpakket voorsien. Die kombuisarea het 'n yskas, mikrogolfoond, wasbak, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Bona Vista word omring deur welige boorde, wingerde en veekampe met asemrowende panoramiese uitsigte. Ervaar die plaaslewe terwyl jy in een van ons stylvolle, moderne kamers bly. Beleef die skoonheid en vrede van die natuur wat jou omring.

Die verblyf streef daartoe om die koolstofvoetspoor van die eenhede te verminder deur herwinbare energiebronne te gebruik. Sonpanele voorsien elektrisiteit. Dit is volhoubaar en het 'n positiewe impak op die omgewing en verseker dat elektrisiteit te alle tye beskikbaar sal wees.

Daar is goeie restaurante en wynproe-geleenthede in die omgewing. Dié plek is ideaal vir diegene wat smag na rus en vrede. Moenie vergeet om saans 'n draai te maak by een van die puik restaurante in Stellenbosch of die Paarl nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Meghan W
Saam met vriende
5.0
Would highly recommend. Lovely stay, beautiful venue and family friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Riaan S
5.0
Uitstekende verblyf. Ons groep het uitstekende diens ontvang. Die aandag aan detail was baie goed.
Okt 2026
Elsona R
5.0
Amanda was welcoming. All my needs were met. I'll always use Bona Vista when I need accommodation in the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Henry G
Gesin met tieners
5.0
Great! The accommodation was excellent. It was clean, comfortable, and well located, making it easy to get around. The owner was very f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Henrico F
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and peaceful. We had a great stay. Wonderful place. Nice and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Risa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bona Vista Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0875d2b5a5872e412acd0bf34fc0b76d47b41b2df5ca47424b377705c88e57e64d8f2ad15d905a8bb1369be4bb9bcd886c29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 251 5 1 5 Bona Vista Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79121654409 18.880116194487

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang