LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bonamanzi Lodge | LekkeSlaap
+24

Bonamanzi Lodge

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 3 resensies vir Bonamanzi Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
2.3/5
Thandiwe M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thandiwe M
Saam met vriende

This was the worst getaway destination I've ever been to.

No hot water. The water was brown and filthy. The cutlery was filthy. The beds were dusty. And all communication was done in Afrikaans which didn't makes sense as I'm a black South African.

Jp D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met vriende

Ongelooflik net 'n unieke ervaring.

Bonamanzi is puik geleë teen 'n wonderlike rivier en bied verskeie aktiwiteite. Die bestuur is baie vriendelik en niks is te veel gevra nie.

Charmaine S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine S
Gesin met tieners

Ek het geld betaal om te doen wat ek by die huis verniet kon doen.

Daar is geen aktiwiteite by die lodge nie, dit sou lekker gewees het as daar goed is soos put-put ens wat die familie saam kan doen. Die plek is ongelooflik ver van enige plek geleë en ons moes Bethal toe ry vir 'n paar goedjies. Dit sou nice wees as die kamers ten minste 'n ketel en koppies in het, ons moes by die kantoor gaan vra het vir 'n ketel en bekers. (Die dame daar was baie hulpvaardig en altyd vriendelik). En die gesamentlike kombuis het nie 'n kragprop nie, dus moes ons elke keer die ketel na die kamer toe moes vat om dit te kook.

Vanaf R666
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R666
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R666
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luiperdshoek 149, Uitbreiding 10, Roossenekal, 1160, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NWIzNjBhLWVhODQtNGQ2Yi05N2UxLWZkMjAwNTAzNmFkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R666  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Luiperdshoek 149 Extension 10 1160 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.158194444444 29.843555555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!