Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonfrutti

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Bonfrutti
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liezl C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, lekker en mooi.

Dit was 'n baie mooi bestemming, vriendelike gasvrou (al het ons nie persoonlik mekaar ontmoet), flinke terugvoer op enige vrae. Beslis 'n plekkie om te besoek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop julle kom weer kuier by Bonfrutti! Groetnis van die hele span.

Bonfrutti
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Ongelooflike lieflike plek. Alles en meer as wat ons verwag het.

Perskepit vir Paasnaweek! Ons gesin van 4 en Cody die skaaphond het die naweek vreeslik baie geniet. Wat 'n lieflike plek. Elmarie gaan die ekstra myl om alles so gerieflik as moontlik te maak. Ons het heerlik gekuier op die plaas saam met Viva die donkie en al die skape. Gestap na die waterval, lekker ontspan in die warmbad en sommer net die stilte van die plaas ongelooflik baie geniet. Die padstal maak die heerlikste kos en mens voel dadelik tuis as jy by die deur instap. Ons sal vir seker terug wees. xx.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gekuier by Bonfrutti! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons sien julle weer! Bonfrutti groete van ons almal!

Bonfrutti
Annabelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle V

Relaxing and rejuvenating.

Our stay was a feast, as always. The hostess is a warm and gracious person and nothing is too much trouble for her and her team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Beste Annabelle, so baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by Bonfrutti. Hoop om julle weer te sien ... die Bonfrutti span!

Bonfrutti
Katrina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina S

Rustig en onvergeetlik.

Ons was vriendelik ontvang deur Elmarie van Bonfrutti. Dankie, Elmarie. Ons as familie het baie lekker gebly op Bonfrutti en het die plaaslewe geniet. Ons het geen klagtes nie, net komplimente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Beste Katrina, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker by Bonfrutti gebly het! Hoop om julle weer te sien! Groete van die Bonfrutti span!

Bonfrutti
Johane V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V
Gesin met klein kinders

Lieflike, rustige plek met alles wat jy nodig het.

Die gashere was vinnig om op navrae te reageer. Ons kon lekker vis vang en kuier langs die dam. Daar is 'n inverter wat die WiFi aan hou as daar loadshedding is en die plonspoel raak vinnig warm. Ons kind het die skape geniet wat op die erf kom wandel. Ons sal vir seker weer by die akkommodasie kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Die beste naweek ooit, die eienaars het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat.

Ons het saam met ons kinders (klaar groot mense) en ons honde kind by Bonfrutti gebly. Dit was 'n belewenis. Pragtige uitsig en beslis dierevriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Madelein vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gebly met al die 2-been- en 4-been kinders in Perskepit. Hoop om jul weer te sien. Groete van die Bonfrutti span!

Bonfrutti
Lucy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V
Gesin met tieners

Salig en waarde vir geld!

Bonfrutti is vir ons 'n heerlike wegbreek! Elmarie is 'n top gasvrou en ons sal gou weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie julle ... so bly julle het lekker gekuier by Bonfrutti! Julle is super duper gaste!

Bonfrutti
Tania C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker gebly.

Regtig lekker plek. Druiwetros huisie is baie goed ingerig. So tuis gevoel. Padstal net so lekker en kos heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Tania. Ons is so bly julle het heerlik gekuier by Bonfrutti. Hoop om jul weer te sien.
Bonfrutti Groete.

Bonfrutti
Edith J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bonfrutti bo.

Dit was die heerlikste 4 dae wat ons op die plaas by Bonfrutti (in Druiwetros) deurgebring het! Die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die eienaars, Riaan en Elmarie, was ongelooflik. Bonfrutti padstal is 'n verrassing om te ervaar. Die omgewing is pragtig en stil met skape, 4 pragtige donkies en wandelpaaie. Die kombuisware en linne is van uitstekende kwaliteit. Dit was heerlik om net op die stoep te sit en die uitsig te bewonder! Ons het beslis ons wegbreek baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gebly in Druiwetros. Bonfrutti groete van ons almal.

Bonfrutti
Lizelle M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

What you see on the website is what you get. It is super clean and a great place to stay. I will definitely go again. It's like a home away from home. I would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie Lizelle vir jou, absolute amazing!! Ons hoop om julle weer te sien. Groete van die Bonfrutti span!

Bonfrutti
Danielle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V
Gesin met klein kinders

Rustigheid vir die siel!

Asemrowende uitsig en pragtige en netjiese verblyf. Elmarie is baie vriendelik en laat mens welkom voel. Sal ons weer sien xx.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Danielle. Ons is so bly julle het lekker gebly en die asemrowende uitsig waardeer. Sien julle weer!! Bonfrutti groete!

Bonfrutti
Dominique F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, rustig en netjies.

Hierdie verblyf laat mens dadelik ontspan. Die uitsig oor die dam en die berge is asemrowend en mens kan heeldag daarna kyk. Die verblyf het 'n lekker stoep, 'n houtvuurplonspoel en 'n bomabraai. Dit was super netjies en skoon! Die gasvrou was baie hulpvaardig en het seker gemaak alles het glad verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gekuier en die uitsig bewonder want dit is spesiaal. Hoop om julle weer te sien. Groete die Bonfrutti span

Bonfrutti
Leana S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Alles was perfek! Baie dankie, Elmarie, vir julle gasvryheid. Ons sal beslis weer kom uitspan by Bonfrutti.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie julle, ons harte klop B B B boom vir Bonfrutti!! Julle was sooper dooper gaste. Kom kuier weer! Groetnis die Bonfrutti span!

Bonfrutti
Chane S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ons het ons naweek verskriklik geniet. Daar is alles wat jy nodig het. Dit was definitief die beste plek waar ons nog gebly het. Ons het onmiddellik welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle dink dit is die beste plek! Bonfrutti groete van almal. Ons hoop om jul weer te sien.

Bonfrutti
Jaco H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almost perfect.

Our unit was perfectly located. View over the dam and mountains. The weather was bad so we wanted to use the inside braai. This braai is totally unusable. Smokes like mad. We also had a neighbour with an aggressive dog that was quite a nuisance. We reported it to the owner and she immediately sorted it out. But this should not have happened in the first place. If you allow pets you should maybe have a fenced area around the pet-friendly unit. Fix this, the braai and the toilet leak and you will truly be a perfect destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit help ons met die onderhoud van ons huisies. Hoop om julle weer te sien. Bonfrutti groete.

Bonfrutti
Ursula J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rus vir die siel.

Ons het baie lekker gebly in Druiwetros. Alles was daar wat jy benodig. Baie dankie, Elmarie en Riaan. Dit was heerlik en ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Oooo ons is baie bly julle het lekker gebly in Druiwetros. Julle was sooper dooper gaste. Sien julle weer! Bonfrutti groete

Bonfrutti
Nicole G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G
Gesin met klein kinders

Perfect for a family getaway.

The accomodation has everything you need to cater for a small family and Elmarie is a wonderful host who was available to help with anything if we needed it. We spent hours relaxing in the hot tub, took long walks and just enjoyed the breathtaking views and the magical peace and quiet. The kids loved the big lawn, meeting donkeys, feeding lambs and waking up to sheep grazing outside. It was too cold for the dam but it would be good for swimming in the hotter months. We also had a delicious pizza and wine at their nearby farmstall which has a kid's play area. We will definitely visit again!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Nicole vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly die kinders het die plaas en die diere geniet en dat julle lekker gekuier het. Hoop om julle weer te sien by Bonfrutti!

Bonfrutti
Charade L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charade L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super Awesome Peaceful Accommodation.

We had such a lovely time. Everything we needed was right there. Definitely seeing the Druiwetros house again. Very cosy. And the view while sitting in the tub is to die for 101/.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly en ge"tub" in Druiwetros. Kom kuier gerus weer by Bonfrutti!

Bonfrutti
Anica V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek op plaas in 'n pragtige omgewing.

Ons het in Druiwetros gebly wat direk langs Olyftak is. Die eenheid was baie goed ingerig vir selfsorg en ons het die binne-braai, buitebraai en plonspoel wat 'n houtvuurstoof het, baie geniet! Die eenheid het 'n lieflike stoep wat uitkyk op 'n dam. Ons het lekker op die plaas gestap en fietsgery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Beste Anica, ons is so bly julle het lekker gebly. Binnebraai, Buitebraai, plonsBad, ons hoop julle Besoek Bonfrutti weer. Onthou, plant 'n Boom en hou aan droom.

Bonfrutti
Nicole H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Olive branch

We enjoyed every moment of our stay, we were in the hot tub all weekend taking in the surroundings and sounds of chirping birds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Nicole - ooo dit klink heerlik!!! Ons is baie bly julle het heerlik gekuier by Bonfrutti!! Kom gerus weer!

Bonfrutti
Barbara R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met vriende

Comfortable stay in a beautiful setting.

The cottages are set up beautifully. All the comforts and special touches. Lovely meeting the owner, will be back. Loved the hot tub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Beste Barbara,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
OOns is bly julle het lekker gebly en die plonsbad geniet!
Hoop om julle weer te sien.

Bonfrutti
Emma M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig.

Wat 'n heerlike wegbreek was dit nie. Die huisie was baie netjies. Die liggies en kerse was veral handig met die load shedding, asook die gasstoof en fluitketel. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Van haardroër tot twee-punt-plugs. Die stoep was die perfekte plek om te ontspan met die mooiste uitsig. Al ding wat bietjie teleurstellend was, was die feit dat die hot tub se stofie vol as was en ons dit eers moes skoonmaak voor ons kon vuur maak. Die pype is al redelik aangebrand en daarom het die water baie langer geneem om warm te word as wat dit moes. (Dit het langer as 4 ure geneem.) Ek dink die kuiertjie sou nog 10 x lekkerder gewees het as die hot tub reg gewerk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Beste Emma,

Ek is so bly julle het heerlik by Bonfrutti gekuier, ons leer ook nog van die werking van die stofie. Ons sal seker maak dat die werkers hul deel doen. Julle was sooper dooper gaste en hoop om julle weer te sien.

Groetnis die Bonfrutti span!

Bonfrutti
Justin D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, tranquil, perfect.

Excellent hospitality in a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ons is bly julle het baie lekker gebly in Olyftak. Sien julle weer.
Groete,
Die Bonfrutti span

Bonfrutti
Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Wat 'n aangename tyd het ons gehad, jammer ons kon net vir drie nagte oorbly. Die gasvrou het ons deurentyd op hoogte gehou van die loadshedding-skedule. Ons het die plaas, visvang, stap, waterval die hot tub terdeë geniet, en natuurlik om net rustig op die stoep te kon sit en die natuur voor jou te kon geniet. Wat 'n belewenis. Bonfrutti sien ons gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Johan, ons is sooo bly julle het lekker gekuier by Bonfrutti - dankie vir al die positiewe terugvoer .. sien julle weer .. die Bonfrutti span!

Bonfrutti
Jackie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P

We had a wonderful time. Elmarie was such a good host - she gave us so much information to make our stay enjoyable.

Elmarie sent us information about activities on the farm, as well as recommendations for activities in the area, and her recommendations were fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ooo ons is bly julle het heerlik gekuier by Bonfrutti en al die aktiwiteite in die omgewing geniet!! Bonfrutti groete

Bonfrutti
Karen S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Ons het so lekker gekuier. Die uitsig op die berg, die rustigheid. Ons huisie was soveel meer as wat ons verwag het. Elmarie het ons so tuis laat voel. Sal beslis weer Bonfrutti kies vir 'n wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Beste Karen, baie dankie vir die beste este terugvoering. Julle was sooper dooper gaste. Beste groete van die Bonfrutti span.

Bonfrutti
Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bitter goeie rus vir die siel met uitstekende weer.

Die huisie was pynlik netjies en skoon met alle geriewe tot ons beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Danie, vir die positiewe terugvoering. Bly julle kon sielsrus ervaar by Bonfrutti.

Bonfrutti
Celeste A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier by Bonfrutti was baie lekker en rustig.

Dit was 1 van ons lekkerste wegbreek wat ons in lang tyd gehad het. Die plekkie is 'n regte juweel tussen die mooi berge. Die natuurskoon is asemrowend. Ons gaan definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie Celeste, vir jul lekke terugvoer. Jul was grawe gaste. Bonfrutti groete

Bonfrutti
Diana C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana C

It's paradise. Rustic with all the mod cons. Space for everyone in the most exquisite setting. Couldn't recommend more highly.

Heaven on earth for adults and kids alike! It's even more beautiful than the pix and very spacious. Plenty of bathrooms and toilets which is great for a big group!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie Diana, ons is so bly julle groep het lekker gebly en lekker geslaap by Bonfrutti Oppiwerf. Bly julle het die groot ooptes en spasie geniet. Bonfrutti groete

Bonfrutti
Gisela J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility at its best!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Bonfrutti! Ons gaan beslis terug! Dankie vir jul vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Gisela vir die terugvoering. Ons almal by Bonfrutti is sooo bly dat julle die kuier op die plaas geniet het. Sien julle weer.

Bonfrutti
Sanette H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette H
Saam met vriende

'n Fantastiese naweek by 'n juweel van 'n plek!

Alles was agtermekaar, vreeslik mooi. Ordentlike eetgerei en meer as genoeg van alles vir 'n groot groep mense. Ons sou in die kleiner eenhede gebly het, maar Elmarie was so gaaf om die groot huis (Oppiwerf) vir ons aan te bied en op die ou end was dit 'n beter opsie want toe bly ons almal saam. Elmarie het baie goed alles gekommunikeer, al "negatief" is dat daar geen bordjie op die afdraaipad is nie, so een van ons gaste het met loadshedding ook nog heeltemal verdwaal die Vrydagaand op pad na ons toe, maar afgesien daarvan was alles puik! Ons sal beslis weer Oppiwerf besoek. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Beste Sanette, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het lekkegeslaap en lekkegebly by Bonfrutti. Ons hoop om julle weer te sien. Julle was super-duper gaste.
Bonfrutti groete

Bonfrutti
Marzahn F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzahn F

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Bonfrutti.

Die ligging is uitstekend en die eienaars is baie gasvry. Ons sal verseker weer gaan. Dit is 'n heerlike wegbreek in die platteland weg van die besige lewe in die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekkegebly in die platteland. Bonfrutti Groete

Bonfrutti
Roelof V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, well looked after establishment.

Lovely nature - close to mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Roelof. Sowaar die beste stoepsit met die mooiste uitsig. Hoop om julle weer te sien. Bonfrutti groete

Bonfrutti
Lizel K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel K

Rustige naweek.

Ons het baie lekker gekuier en sal die plekkie vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie julle vir die positiewe terugvoering. Bonfrutti Groete

Bonfrutti
Nadia J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties! Die rustigheid is goed vir die siel.

Wat 'n voorreg om wakker te skrik met net die fluit van voëls. Ons kon afsluit van die gewoel van die stad en tot stilstand te kom vir 2 dae. Definitief 'n hoogtepunt vir ons gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ons is bly julle het lekke geslaap en lekke wakkergeword by Bonfrutti! Hoop ons sien julle weer. Bonfrutti groete!

Bonfrutti
Stephnie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat mens nodig het. Heerlike splash pool. Lieflik dat ons, ons hondekind kon saamneem.

Die hike was baie mooi, maar sal aanbeveel om eerder jou hond nie saam te vat as jy tot by die waterval wou kom nie. Waterval was ongelukkig droog tydens Jan se kuier gewees, dalk in winter 'n beter opsie as iemand wou gaan loer. Ook die laaste deel by berg op moet eerder vir meer advanced hikers wees. Maar dis bitter mooi as julle wil natuur bekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekkegeslaap en lekkegebly en lekkegestap by Bonfrutti.
Hoop om jul weer te sien, die Bonfrutti span.

Bonfrutti
Andria R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andria R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspannende naweek in beeldskone natuur.

Uitstekende diens, baie vriendelike bestuur en personeel. Lieflike verblyf op 'n pragtige plaas. Heerlike kos by die padstal. Ons het die rus en vrede en mooi staproetes baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly. Kom kuier gou weer.
Groete van die Bonfrutti span.

Bonfrutti
Heidi S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Heerlike wegbreekplekkie. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Ons in Druiwetros gebly. Baie mooi en oulik ingerig met alles wat jy nodig het. Selfoonopvangs net nie baie goed. Maar ons het baie lekker gebly en ontspan. Sal vir seker die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Beste Heidi,
Baie dankie, dit is so lekker om positiewe terugvoer te kry.
Hoop om jul weer te sien.
Bonfrutti groete

Bonfrutti
Johannes Petrus S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Dis al die 3de keer wat ek daar was en sal enige tyd weer gaan.

Ek sal die bestemming vir enige paartjie of familie aanbeveel. Dis goeie waarde vir geld en asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie vir al die sterre. Sien julle weer.
Bonfrutti groete

Bonfrutti
Maria L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend. Kos vir die siel.

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Mariëtte vir die positiewe terugvoer, ons is so bly julle het lekker gebly.
Groete, die Bonfrutti span

Bonfrutti
Hendrik L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik L

Lekker met tekortkomings.

'n Sepie en shampoo sou baie handig pas by 'n 4 ster-omgewing! Privaatheid was geskend deur ander gaste. Versorging en nasien van woning is gewoonlik deel van naweek selfsorg. Noem net vir gaste asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Goeiemiddag Lampies

Dankie vir die terugvoer. Ons bied net plaasakkommodasie met geen sterre. Al ons huisies is selfsorg en word dus nie gediens tydens verblyf nie.

Ons is bly julle het lekker gekuier.
Groete die Bonfrutti span

Bonfrutti
Letitia G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Heerlik, veilig, vredevol.

Ons het heerlik gekuier. Genoeg om te doen vir elkeen van speenoud tot stokoud. Vriendelike gasvryheid en wonderlike natuurskoon. Dankie Elmarie en Rean. Julle is sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Sooooo bly julle het lekker gekuier! Hoop ons sien julle weer.

Bonfrutti
Renecia F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renecia F
Gesin met klein kinders

Heaven on earth.

We were a family with small kids and enjoyed our stay to the utmost. The kids loved spending time in the pool and talking to the donkey's (especially Blommie)! The house is very neat and everything available that is needed. The fireplace, an absolute kuierplek! We took a brisk walk to the Dam that was an absolute bonus. Being so close to nature made us realise there is so much to be thankful for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hemel op aarde.

Ons was 'n gesin met klein kindertjies en het ons verblyf tot die uiterste geniet. Die kinders hou daarvan om tyd in die swembad deur te bring en met die donkie (veral Blommie) te gesels! Die huis is baie netjies en alles beskikbaar wat benodig word. Die kaggel, 'n absolute kuierplek! Ons het vinnig na die Dam gegaan, wat 'n absolute bonus was. Deur so na aan die natuur te wees, het ons besef dat daar soveel is om voor dankbaar te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Hope to see you soon! Thanks for the wonderful feedback.

Bonfrutti
Chantal J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Gesin met klein kinders

Dit was 'n welkome rus op ons reis. 'n Plekkie om asem te skep!

Elmarie en Riaan het ons so welkom laat voel. Dis tydskrifmooi en hulle het aan alles gedink. Blits en hout ook! Kinders het dit so geniet om die donkies, blomme en vivo te voer. Ons wou nie huis toe nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ooooo... ek is so bly julle het lekker gebly by Bonfrutti!

Bonfrutti
Sarah H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah H

Peace and tranquillity with a lovely view.

My second visit to Perskepit within a month with my family and our dogs. Beautiful setting, clean accommodation and excellent value for money. Intermittent mobile phone signal is a blessing in disguise.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vrede en rustigheid met 'n lieflike uitsig.

My tweede besoek aan Perskepit binne 'n maand saam met my gesin en ons honde. Pragtige omgewing, skoon verblyf en uitstekende waarde vir geld. Afgebroke selfoonsein is 'n bedekte seën.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Thanks for the positive feedback Sarah!

Bonfrutti
Sarah H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, peace and tranquillity, excellent value for money.

Bonfruitti has accommodation for everyone, 38 guests in total. All 6 of the houses are well thought out and equipped for all seasons. Perskepit is pet friendly. The walks are lovely but we would recommend hiking poles to the waterfall as the path is on a slope and gravel is quite loose in places. A real gem of a venue with gracious hosts and 2 very friendly donkeys. We look forward to returning in the very near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marida M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marida M
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier en die kinders (2, 4, 5 en 6 jaar oud) het heerlik gespeel en dit vreeslik geniet.

Hierdie was werklik 'n lekker rusvakansie - 'n goeie wegbreek vir die hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elxzeen J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elxzeen J
Saam met vriende

Great value for money!

Went with a group of friends for a weekend. We stayed in Perskepit and Waenhuis. Owners are very friendly and accommodating and the place was clean on arrival. Exceeded our expectations!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Gesin met klein kinders

Thoroughly enjoyable.

Very hospitable hosts. Perskepit was very comfortable, spacious and there's plenty to do in the surrounding areas: mountain biking; horse riding; hiking etc. I still need to send the GPS track for our hike up to the top of the mountain. Marloth, just outside Swellendam, provided the best Mountain biking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toby En Cecilia A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toby En Cecilia A
Gesin met tieners

Asemrowend!

Bonfrutti is die pragtigste skoonste plek in die Wes-Kaap met die mooiste uitsig. Die huis het alles en nog meer wat 'n mens benodig. Ons 2 kleindogters het hulle terdeë geniet in die swembad, op die grasperk tussen die skape en op hulle daaglikse stappies. Ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier! Hoop om julle weer te sien.
Groete van almal by Bonfrutti

Bonfrutti
Kobie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustigheid en vrede.

Ons verblyf kan in slegs 'n sin opgesom word. Die rustigheid, kalmte en vrede sal op min ander plekke gekry word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Kobie,

So bly julle het lekker in Olyftak gebly. Hoop julle briek weer by Bonfrutti!

Bonfrutti
Lana J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana J
Gesin met klein kinders

Wonderful, quiet space, perfect getaway from the busy days!

Welcomed by Elmarie with a big smile, you felt as though this was going to be an experience to ground you immediately upon arrival. Bonfrutti the farmstall is filled with character, and was only a sweet introduction to what was to follow. The accommodation, clean, modern and tastefully decorated. The surroundings, peaceful, away from the hustle and bustle, with limited reception, this was truly a break away from the madness. The small splash pool was perfect for the kids with hours spent on the front porch just being able to sit and take in what the mountain holds. Riaan and Elmarie were the perfect hosts, down to earth.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, rustige plek, perfekte uitstappie weg van die besige dae!

Baie goed verwelkom deur Elmarie met 'n groot glimlag, jy het gevoel asof dit 'n ervaring sou wees om dadelik met aankoms so verwelkom te word. Bonfrutti, die padstal, is vol karakter, en was net 'n lekker begin tot dit was moes volg. Die verblyf, skoon, modern en smaakvol versier. Die omgewing, rustig, weg van die gejaagdheid, met beperkte ontvangs, was dit werklik 'n breek weg van die waansin. Die klein swembadjie was perfek vir die kinders. Kon ure spandeer op die voorportaal net om te sit en in te neem wat die berg hou. Riaan en Elmarie was die perfekte gashere, plat op die aarde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie Lana, julle was ster gaste!! Ons is so bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle weer te sien.

Bonfrutti
Michael P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Besigheidsreis

Very neat, spacious accommodation with a great view.

Unfortunately it was a working stay so I did not have time to do the hikes and explore more. My wife and I shall make a return visit in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekend in alle opsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie.

Bonfrutti
Natasha V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met vriende

Amazing.

Gesinne met kinders! Ons kom kuier graag weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

So bly julle het die kuier geniet. Hoop om jul weer te sien.

Bonfrutti
Chris F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Gesin met klein kinders

Die perfekte wegbreekplek.

Baie dankie aan Elmarie en Riaan vir n puik naweek. Dit is sekerlik die perfekte resep vir fietsryers, stappers, of sommer net om te kom rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om jul weer te sien!

Bonfrutti
Annamie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kom 'n mens se siel terug na jou lyf!

Olyftak was ons (my man, ek en ons getroude kinders met 2 vierbeen-kleinkinders) se blyplek vir een heerlike naweek. Wat 'n ongelooflike uitsig wat net mooier word soos die dag aanskuif. Die huis was baie netjies en goed toegerus (ons het veral die sakke ys waardeer!). Staproetes is daar beslis te kies en te keur en veral die een na die waterval was oor en oor die moeite werd. Daar is verskillende fietsrypaaie, geskik vir onfikses tot die topfikse waaghalse. Elmari en Riaan is baie aangename gashere en het ons baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer wil gaan as ons die kans kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Ons verblyf by Bonfrutti was Olyftak. Die foto's op die webtuiste kom nie naby die wonderlike verrassing van so 'n fantastiese uitsig nie! Die eenheid was ten volle toegerus en so netjies en skoon. Ons het die boma/braai en plonspoel verskriklik geniet. Die personeel was uiters professioneel en behulpsaam. Die Plaasstal was 'n hoogtepunt en ons kon alles kry wat ons nodig gehad het! Baie dankie Elmarie en Riaan, julle sien ons definitief gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig.

Pragtige netjiese huisies! Mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier. Hoop om jul weer te sien!

Bonfrutti
Hanna P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna P
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Mooiste uitsig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonfrutti se terugvoer

Baie dankie o dis baie lekker om positiewe terugvoer te kry - ons is bly julle het lekkegebly. Hoop om weer van jul te hoor.

Bonfrutti Groete

Bonfrutti
Kobie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker, so stil en rustig - veral die braaiplek binne maak dit net geriefliker.

Ons was baie goed ontvang, plek was baie netjies en skoon, dis nou die ideale plek om rus vir jou siel te vind. Die uitsig oor die dam en berge is net ongelooflik - ons kon heerlik gaan stap en het baie veilig gevoel. Plekkie is goed toegerus - net jammer daar is nie kaste waar jy jou klere bietjie kan uitpak nie - plekkie is mooi gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! So oulik ingerig! "Attention to detail".

'n Juweel op roete-62! Baie oulike plek, smaakvol ingerig! Eienaars het nou regtig aan alles gedink! So lekker gekuier! Dankie aan die eienaars, julle het ons so welkom laat voel! Sal definitief terug wees! Roosterkoeke by Bonfrutti is hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing en heerlik om te rus.

Pragtige uitsigte, alles wat jy nodig het verblyf en na genoeg aan die dorp vir as jy iets nodig het. Ideaal vir kinders om die plaaslewe te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 215
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R60 tussen Ashton en Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11a8e9b9cecb25f502cc1932d8922de180ce526b7f3dd06a77c51bdc145b94441fe31098f0fe486e3d3441c0cb13571bcdc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 R60 between Ashton and Swellendam Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.923099919493 20.198404490948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem