LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bonino Guesthouse | LekkeSlaap
+78

Bonino Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Bonino Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Franscois E - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye eienaar en behulpsaam. Vriendelike ontvangs en als was skoon en aangenaam.

Die eenheid is skoon en netjies. Al die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons kamer is elke oggend skoongemaak. Veilige omgewing en sal dit enige tyd aanbeveel.

Cleresa C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleresa C
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam en gesellig.

Tjaard D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tjaard D
Gesin met tieners

Goeie oornagplek.

Ons het net 'n oornag gesoek na ons vakansie omdat ons die volgende dag sou vlieg. Dit was vir ons goed vir daardie doel.

Fezeka D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fezeka D
Enkelreisiger

I am so disappointed really this is not what you see in the pictures.

When you go out to toilet and shower outside your room it's dark at the passage. No air freshener in toilet sharing, no matt when you step out of the shower. No even an iron I had to beg for an iron for the first time in guest houses I visited in Cape Town to face problems like that. they said to me iron is not catered in the package. Going to take a shower without locking a bathroom, no key for bathroom and I fought for that as I showered on the first day without locking a bathroom. To them it was like I was preforming when I was complaining about taking a bath without locking the door as we were sharing the bathroom and toilet, especially that lady her attitude was bad and said they have given me that accommodation at a very fair price and so I should not complain. I've asked a quotation and paid. I will never ever go there in my life.

Jacky P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky P
Gesin met tieners

Ek het bespreek vir 4 persone en daar was net plek vir 3, my 13-jarige dogter moes 'n bed met ons deel.

Die gordyne was nie genoeg om al die vensters toe te maak nie. En die stort was 'n gemors, dis soos 'n los "cubicle" waarin jy moet klim met geen vashouplek nie en 'n ongelyke vloer. Nee nee nee nee.

Nwabisa D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nwabisa D
Gesin met tieners

The place is warm and welcoming.

Bonino is a home away home, staff is friendly, service is great. For my next visit to the Cape I will go back.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carobsingel 17, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dZXw0TAhA01X9VzWqoqNJZeqzuDUMTAw7jQ7SuI5YnPIqxWYr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 17 Carob Crescent Loevenstein 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 11:00 -33.885863979448 18.601334928207
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem